Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ebenezer

  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelstraat 22, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ebenezer bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n oopplan-woonstel op 'n residensiële perseel in Groblersdal.

Die woonstel beskik oor 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis, badkamer en 'n werkspasie. Die oopplan-leefarea het 'n dubbelbed en 'n driekwartbed, 2 stoele en 'n werkspasie. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en basiese eetgerei toegerus. Koffie, tee, suiker en melk word voorsien. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer. Handdoeke word voorsien. Die woonstel het lugversorging en gratis WiFi. Veilige parkeerplek agter 'n motorhek is beskikbaar.

Die omliggende area het 3 gholfbane binne 'n 30 kilometer radius en die Loskopdam is net 37,4 km ver. Die eenheid is slegs 800 m vanaf Spar en 2 km vanaf Groblersdal Mall. Groblersdal het spa's en skoonheidsalonne, hardloop- en fietsryklubs en gewilde restaurante en wegneemeetplekke. Daar is ook wildplase in die omtrek.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Ebenezer
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mynie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 3

Ligging

  • Buffelstraat 22, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • Gaste dink Ebenezer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelstraat 22, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b3dc27eb8582da6d450d351e7f220e96af1ee3a7dd8292fa1b1951fc4d35258c709fc009351cc642014f49e61f5a6ec7655?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 22 Buffel Street Groblersdal 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.164561604622 29.385713338852
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem