Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ebenezer

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mynie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Ebenezer
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Joanna B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanna B
Gesin met klein kinders

Gerieflik en gasvryheid soos min plekke.

Baie gerieflik, waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ebenezer se terugvoer

Goeie more Joanna! Baie dankie vir julle positiewe terugvoer oor Ebenezer Gastehuis. Ons het julle kuier so waardeer. Ek hoop regtig dat julle sommer gereeld sal kom oorslaap.

Sien uit na ons volgende kuier. Mynie

Ebenezer
Wilna V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna V
Saam met vriende

Lekke verrassing.

Ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ebenezer se terugvoer

Wat 'n groot voorreg om julle hier te kon ontvang! Ek glo julle sal sommer gou weer kom inloer. Daar was nie eens tyd vir die lekker melktert nie. Kom kuier asb. weer.

Mynie Short

Ebenezer
Zack S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zack S
Enkelreisiger

10 uit 10 vir Ebenezer.

Wonderlike plek om te bly. Alles was uit die perfek van aankoms tot vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ebenezer se terugvoer

Abrie! Julle was uitsonderlike gaste! Ek waardeer julle positiewe terugvoer. Volgende keer drink ons tee in die tuin. Sien uit na julle volgende besoek.

Ebenezer
Rohan D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rohan D
Enkelreisiger

Vreeslik bederf.

Tannie Mynie is 'n ongelooflike gasheer, sy gaan rerig uit haar pad uit vir haar gaste. 'n Regte juweel in Groblersdal. En haar tuisgebakte melktert is topklas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ebenezer se terugvoer

Rohan,

Baie dankie vir die terugvoer. Dit maak my so gelukkig om te weet dat jy lekker hier kuier. Dankie dat jy Ebenezer Gastehuis gekies het. Jy sal altyd welkom wees hier. Altyd.

Sien jou gou weer.
Mynie

Ebenezer
Debbie V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie V
Gesin met tieners

Ongelooflik gasvry!

By Mynie is almal familie! Sy monitor jou selfs op die pad. Maak seker jy ry veilig en groet jou met soveel liefde wanneer jy arriveer. Die kospakkies is hemels en haar vreugde vir die lewe is aansteeklik. Ek sal verseker weer daar oorslaap. Mynie is lief vir mense! Sy is 'n pragtige gasvrou. Nêrens in die hele SA het ons al so iets ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ebenezer se terugvoer

Debbie

Jy het my in trane. Ag liefste mens. Dit is hoe ek groot gemaak is. Een laat middag het mense voor ons huis stil gehou wat pad gevra het. My ma het die mense (van Holland) ingenooi. Hulle het toe sommer eers die volgende dag gery. Dit is so 'n groot voorreg om mense te ontvang. Hierdie huis sou so arm gewees het as hier nie kuier mense stil gehou het nie. Ek waardeer dit so dat julle juis Ebenezer gekies het. Laat dit met julle goed gaan liefste Debbie. Aanvaar dat die Here julle liefhet en vir julle sal sorg.

Sien julle sommer gou wee.

Mynie

Ebenezer
Charmaine M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine M
Gesin met tieners

Fantasties!

Kom definitief terug!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ebenezer se terugvoer

Liefste Charmaine

Ek hoop jou volgende besoek is sommer om die draai. Dit was so 'n voorreg om julle as gaste te ontvang. Ons Hemelse Vader bederf my om julle na my plekkie te stuur. Julle is vir altyd in my hart vasgeteken.

Sien julle gou weer.
Mynie Short

Ebenezer
Jeanne P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek en my man het vir 2 nagte oorgebly om in die omgewing met ons scramblers te gaan ry.

Mynie het ons baie vriendelik ontvang en werklik probeer om dit vir ons gemaklik te maak. Haar kennis van die omgewing het ons gehelp om mooi roetes uit te werk om te gaan ry. Ons is elke dag met 'n heerlike kospakkie verras! Ons beplan reeds om in die winter wanneer die aalwyne blom weer daar te gaan bly. Dankie Mynie. Jy is 'n gasvrou duisend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ebenezer se terugvoer

JEANNE! Wat 'n avontuur om julle hier by EBENEZER SELFSORG te ontvang! Julle het my so geinspireer met die vryheid en rustigheid wat julle uitleef. Ons is het intussen (julle) eenheid opgegradeer. Dit sal teen einde Februarie op al die platforms aangebied word. Ek hoop regtig julle kom kuier in die winter! Ek gaan selfs 'n braai plekkie vir julle bou! Tot ons mekaar weer sien!

MYNIE SHORT

Ebenezer
Monika B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika B
Enkelreisiger

Baie goed.

Baie dankie vir Mynie, sy is 'n wonderlike mens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ebenezer se terugvoer

Monica, ek is altyd verstom oor die gaste wat hier by my aandoen. Wat 'n groot voorreg om jou as gas te ontvang. Jy is so 'n opregte, lieflike mensie. Dit maak my so gelukkig as mense hier aandoen en so lekker by my plekkie kuier. Ek hoop regtig dat jy sommer gou weer sal kom inloer. Mynie Short.

Ebenezer
Ludwig M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludwig M
Besigheidsreis

Vriendelik, skoon en netjies, pragtige tuin.

Baie vriendelike gasvrou, het baie lekker gebly en gaan definitief weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ebenezer se terugvoer

Ludwig

Dit was so 'n voorreg om jou as gas by ons te ontvang. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons sien uit na jou volgende besoek.

Mynie

Ebenezer
Johan W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Lekker gekuier en baie gasvry ontvang. Die kospakkie wat ons ontvang het, was uitstaande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ebenezer se terugvoer

Johan,

Dit was so lekker om julle by ons te ontvang.
Kom kuier sommer gou weer.
Volgende keer kuier julle lank genoeg om by Loskopdam en by ons ander uitstaande kuier plekke te kuier.

Mynie Short.

Ebenezer
Ineke A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ineke A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay at Ebenezer was wonderful.

The accommodation was very good and comfortable. It was clean and safe. Our hostess was very friendly and accommodating and went the extra mile to help us and make us feel welcome. We will definitely stay there again if we are in the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ebenezer se terugvoer

Ineke, what a beautiful couple. It was such a honor to have you as my guests. It feels like family visiting. I hope to see you soon and please come and stay for a few days.
Mynie Short

Ebenezer
Henk B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk B
Gesin met tieners

Uitstekend! Gasvry! Vriendelik!

Lekkerste kospakkies en geselskap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ebenezer se terugvoer

Kosbare mense met die mooiste harte! Dit was voorwaar 'n groot voorreg om julle hier by ons te ontvang. Ons sien uit na 'n opvolg besoek met die hele gesin.

Mooi loop en geniet ons kosbare land.

Mynie Short

Ebenezer
Ratanang M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ratanang M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was so great and I enjoyed to be there.

The owner of the place she was so helpful, very kind. On our last day she gave us packs. Most importantly she gave use a word of God (Bible).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ebenezer se terugvoer

You were such beautiful guests! It was a honor to have you at Ebenezer. We would love for you to visit again. Hope to see you soon!

Mynie Short

Ebenezer
Danielle P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Liefdevolle verwelkoming en vriendelikste diens.

Ons was as as hartsvriende verwelkom en sal met graagte weer by Ebenezer oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ebenezer se terugvoer

Wat 'n voorreg om julle as gaste te ontvang! Ek kan eerlikwaar nie wag vir julle volgende besoek nie. Julle is so welkom.

Ebenezer
Chantal B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal B
Enkelreisiger

Vriendelik en behulpsaam.

Eienaars help waar hulle kan met ekstras en kom jou tegemoet waar nodig. Ons sal vir seker weer daar oornag. Lanklaas sulke vriendelikheid en opregte mense gekry. Slaapplek, kos en plek self is tops. Baie dankie aan hulle span wat so mooi na my boetie gekyk het. Ek moes op 'n baie kort kennisgewing slaapplek kry vir my boetie vir werk in die omgewing. Die eienaar was so behulpsaam, vriendelik en het so mooi na my boetie omgesien. Hulle is opregte mense en gaan uit hulle pad om mense uit te help. Ons moes soveel keer ons beplanning onverwags verander en die eienaar het met soveel liefde en geduld ons gehelp en tegemoetgekom. Die plekkie self is skoon, netjies en op die regte plek met die lekkerste bederfies. Ons sal vir seker weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ebenezer se terugvoer

Ek is dankbaar dat julle dit geniet het by Ebenezer. Dit maak ons gelukkig as ons gaste so lekker bly! Julle moet asseblief kom inloer as julle weer in die omgewing is. Dit sal 'n voorreg wees om julle te ontvang.

Ebenezer
Rickus V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rickus V
Gesin met klein kinders

Baie lekker, vriendelik, skoon.

Nuwe gastehuisgebou. Baie modern, skoon. Warm tuisgevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ebenezer se terugvoer

Goeie more Rickus,

Dit was so 'n groot eer en voorreg om julle hier te kon ontvang. Dankie vir die positiewe terugvoer. Ek glo ons sal julle binnekort weer sien! Loop mooi en wees veilig.

Mynie en die Ebenezer span.

Ebenezer
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelstraat 22, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b3dc27eb8582da6d450d351e7f220e96af1ee3a7dd8292fa1b1951fc4d35258c709fc009351cc642014f49e61f5a6ec7655?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 22 Buffel Street Groblersdal 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.164561604622 29.385713338852
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem