Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ebony

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ebony-rylaan 18, Glen Anil, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 R735 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ebony is 'n bekoorlike kothuis wat selfsorgverblyf in Glen Anil, Durban, bied. Die kothuis spog met 'n pragtige tuin waar gaste die son kan geniet.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 4 en die sitarea met 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV en gratis WiFi.

Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n losstaande braai en sitplek. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Ebony sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Ebony
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Leonard And Netta Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 2

Maande gelys 12

Ligging

  • Ebony-rylaan 18, Glen Anil, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ebony het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
R1 050 R735
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
R1 050 R735
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ebony-rylaan 18, Glen Anil, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4414d4b5bf57dbcfbd0d93b0514f3d9a5b8c789340e7c6ff010361ad54945cd454e56bccd5e5214daecf53bb04aceeef3487?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R735 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 18 Ebony Drive Glen Anil 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.7536724 31.0456484
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem