Echo Garden Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Echo Garden Guesthouse bied B&B-verblyf in Rustenburg. Die gastehuis is ideaal geleë naby die Safari Gardens-winkelsentrum, en 'n paar gevestigde spas in die omgewing.

Verblyf by die gastehuis is beskikbaar in 10 individueel versierde kamers. Die kamers het 'n dubbelbed of 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n plafonwaaier en 'n TV met satelliet-kanale.

Ontbyt word in die eetarea bedien waar aandete gereël kan word teen ekstra koste. Die gastehuis bied ook betaalde WiFi, 'n swembad, wasgoeddiens, 'n klein konferensiesentrum en veilige parkeerplek vir voertuie.

Echo Garden Guesthouse is die ideale basis vanwaar besienswaardighede verken kan word soos Sun City, Pilanesberg Nasionale Park en die Leeu en Safari Park wat slegs 'n uur se ry weg is.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Echo Garden Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za