Echo Mountain Inn
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Der Bijl-straat 87, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Echo Mountain Inn is 'n gastehuis met 'n moderne Afrika-gevoel in Thabazimbi. Hierdie gastehuis het 12 kamers wat geskik is vir 22 gaste.
Daar is 'n rits kamers wat wissel van sakpaskamers vir enkelreisigers tot luukse selfsorgkamers. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, TV en 'n kroegie. Verder het elke kamer ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Toiletware en seep word ook voorsien. Van die kamers het 'n balkon of stoep.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike eetarea, 'n casino, restaurant, kroeg, braai en 'n vuurput. Verder is daar veilige parkeerplek op die perseel en gratis WiFi.
Aktiwiteite in die area sluit wildkyk, die Groot 5, wildritte, bergfietsry, fietsry, begeleide staproetes en voëlkyk in.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Shane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 1
Ligging
- Van Der Bijl-straat 87, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Gaste dink Echo Mountain Inn het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Thabazimbi Waterberg Limpopo
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Der Bijl-straat 87, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Geen kinders onder 18