Eco Lodge
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 48 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fox Odendaal-straat 17, Lephalale, 0557, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R860 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Eco Lodge Guest House in Lephalale bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste, want dit is lekker naby groot hoofweë, en restaurante en winkels en die sakekern.
Die gastehuis bied verblyf in verskillende kamers wat elk slaapplek aan 2 tot 3 gaste bied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv, 'n lessenaar, gratis WiFi, 'n yskassie, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die Selfsorg-dubbelkamers het toegeruste kombuisies.
Ontbyt, aandete en middagete word op die perseel bedien. Die gastehius spog met 'n lieflike, welige tuin met piekniektafels en braaigeriewe, asook veilige parkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
Ivan Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 33
Jaar gelys 7
Ligging
- Fox Odendaal-straat 17, Lephalale, 0557, Limpopo
Sien meer verblyf in Lephalale (Ellisras) Waterberg Limpopo
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 48 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fox Odendaal-straat 17, Lephalale, 0557, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom