+25

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Duane M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie rustig en veilig. Mooiste berge en sons ondergang. Rustig en baie privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Ons het die rus en die natuur geniet. Die plek is geskik vir wandel, daar is 'n riviertjie waar jy kan swem. Alles is aanwesig, eenvoudig maar funksioneel. Die veiligheidshek laat jou veilig voel. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Heerlik. Dit was heerlik en ontspanne gewees. Inligting in die leer is baie goed saamgestel. Daar moet dalk net bietjie meer oppervlakte wees om op te werk, spesifiek wanneer die gasbottel gebruik word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rolf J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Lovely venue and great host. The venue was great and the host was friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kanna W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Onbeskryflike natuurskoon en rustigheid. Ons verblyf was baie meer as aangenaam. Die gees en tegemoetkomendheid waarmee die eienaar ons ontvang het, getuig van respek en goeie mensverhoudings. Ek sal enige persoon aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beyers L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Baie lekker. Eco-Rest is wat dit sê, rus. Jy kan hier maar jou skoene uitskop of aanhou en gaan stap tussen die berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Amazing stay surrounded by mountains, stars and of course Nellie. Hine came to greet us on arrival as well as Nellie the beautiful sheepdog. We were made to feel welcome. The unit suited all our needs and the Jacuzzi/splash pool was very welcome on those hot Karoo days. Very peaceful and comfortable accommodation. It was a wonderful restful stay surrounded by the most beautiful mountains.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Beautiful surrounded by stunning surroundings. Beautiful unit with stunning surroundings. Peaceful and relaxing atmosphere, we enjoyed the river and the splash pool. An absolutely amazing getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peregrine J
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Sien bo. Baie mooi omgewing. Ons is vriendelik ontvang en die eienaar het 'n uitsondering gemaak sodat ons ons twee Jack Russels kon saambring, hieroor is ons baie dankbaar. Plek is redelik netjies. Tweede slaapkamer is baie klein. Swembadjie op stoep was ongelukkig nie mooi skoon nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Monique R
Kort verblyf
4.0
Jun 2025

Affordable, cosy and enjoyable. The accommodation was clean and tidy with all that one needs for a getaway. The setting is tranquil and the host is friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

R62, Gamka Private Farm Estate, Eco-Rest, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1efbefbca41a7ecd8964ce614659a62f65e9cbb290564b19e61236eda86d2bd87ce12d553322510967bdd0391e3a7285dc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 23 5 1 5 R62, Gamka Private Farm Estate Eco-Rest 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.496043947105 21.621756141376
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang