+20
Lodge in Noodrand

Econo Lodge

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.5
Veiligheid
4.1
Lizzy M
1 nag
5.0
Feb 2026

Friendly environment. It was a very good place and value for money. Employees were friendly and helpful. Give occupants the remote for the gate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sa Metal A
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Baie rustig, skoon en gerieflik, vriendelike mense. Ek het baie lekker gebly, ek werk nou in Secunda vir die volgende paar maande en sal definitief Econo Lodge as my tuiste gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Econo Lodge
Baie bly jy het die verblyf geniet en wag vir jou terugkoms.

Jacques H
1 nag
4.8
Feb 2026

Netjies, skoon, en vriendelik. Was net daar vir een nag. Was net opsoek na 'n bed. So heel voldoende. Niks luuks nie, maar netjies, skoon, en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Carlo F
1 nag Saam met vriende
4.6
Jun 2025

Waarde vir geld soos altyd. Secunda het die naweek nie water gehad nie, kon nie stort nie. Nie Econo Lodge se skuld nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Econo Lodge
Ek is baie jammer dat jy dit ondervind het, ek verstaan nie wat gebeur het nie want ons het water beskikbaar en julle moes kon stort. Ek hoop jy sal ons weer 'n kans gee en indien daar 'n probleem is, dit met my opneem dat ons dit kan uitsorteer.

Lucy D
Kort verblyf
4.4
Mrt 2025

Staff is very friendly. Good, safe and staff are friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Econo Lodge
It is our pleasure and we hope to see you soon.

Jackie V
Kort verblyf
4.2
Jul 2025

Lekker. Was lekker, sal net daarvan gehou het as daar koffie in die kamers was.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Econo Lodge
Ek sal definitief kyk na die koffie, baie bly jy het die verblyf geniet

Chris V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2025

Gekry wat ons voor betaal het. Dit was soos voorgele. Klein maar netjies en skoon. Presies wat ons gesoek het en ook wat ons gekry het vir die prys. Niks fancy nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Wilma
Econo Lodge
Baie bly jy is tevrede en sal julle met graagte weer verwelkom.

Roby S
Kort verblyf
3.8
Aug 2025

Good place to stay. Best sleep I ever had at any BnB, lodges or hotels. At other places, I would toss and turn for most of the night, never a good night's rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Wilma
Econo Lodge
Glad you enjoyed your stay and you are welcome anytime.

Anonieme gas
Kort verblyf
3.4
Mei 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Sharon B
1 nag Besigheidsreis
3.2
Mrt 2025

Average. Needs lots of attention. Was an average stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

2 Waboom Street, Secunda, 2302, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 52 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5ZjQ1MjAyLTE5NTUtNGUwYS1hMzJhLTNjMTRlYjczYmNmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 75 5 1 4 2 Waboom Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.495113583397 29.19256478548
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang