+17

Economy Apartment @ Cape Town Beachfront Apartments

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Four Jays Road, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 790 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Economy Apartment @ Cape Town Beachfront Apartments bied gerieflike verblyf in die Leisure Bay-strandfrontkompleks sowat 15 minute vanaf Milnerton en Century City. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n paartjie of 'n gesin wat na die kuslyn van die Moederstad wil wegbreek.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix.

Gaste kan Canal Walk Winkelsentrum, Milnerton Gholfbaan en die V&A Waterfront besoek. Kaapstad Internasionale Lughawe is 30 minute ver.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 3 Four Jays Road, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 790
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 790
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 790
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Four Jays Road, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA069bebd0c7d846964f8c2536eb1d8f2952d1156d8a2c3edaa59fb454ed71124afb7f6411b473f27c7786285bcff740eef420?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 790 per nag (plek vir 4) 3 Four Jays Road Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.894172 18.481528

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang