LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ecotel Premier Lodge & Conference Centre | LekkeSlaap
+13

Ecotel Premier Lodge & Conference Centre

  • Kapasiteit: 56 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunny-weg 65, Lakefield, Benoni, 1501, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R579 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ecotel Premier Lodge & Conference Centre bied skoon, gerieflike en billike verblyf in Lakefield, Benoni. Ons ruim kamers is toegerus met koningingrootte-beddens, TV's, skryftafels, spieëls, lugversorging, en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Gaste kan heerlik ontspan en eet in die gemeenskaplike eet- en braai-area. Ander geriewe sluit 'n welweeshoekie, snoepmasjien met drankies, koffiemasjien, internethoekie, 24 uur-pendeldiens, swembad en 24 uur-ontvangs in.

Ecotel Premier Lodge & Conference Centre is stapafstand van Westwood Village en Lakefield Square af. Dit is ook net 'n klein entjie se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, Emperor's Palace, Carnival City, Birchwood Hotel and Conference Centre en Benoni Lake Country Club and Gholf Course.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 19 resensies vir Ecotel Premier Lodge & Conference Centre
Netheid
4.1/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • Sunny-weg 65, Lakefield, Benoni, 1501, Gauteng
  • Gaste dink Ecotel Premier Lodge & Conference Centre het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R579
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R579
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunny-weg 65, Lakefield, Benoni, 1501, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwNzAxZjlhLTZhMTgtNGQxMS04ODRhLWI2NDJiN2E0MjVlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R579  per nag, vir 2 mense 19 5 1 4 65 Sunny Road Lakefield 1501 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -26.1864199 28.28531
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!