+12

3 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

10% AF!
Op die nippertjieaanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3 Eddie De Beer Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Eddie @ 3 is 'n knus oornageenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Dan Pienaar, Bloemfontein. Die eenheid is ideaal vir 'n paartjie of sakereisigers.

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Dit beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank vir 'n kind. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid het ook 'n yskassie, ketel, plafonwaaier, 'n platskerm-TV en gratis WiFi. Die stoep buite die eenheid is die perfekte plek om te ontspan aan die einde van 'n besige dag.

Gaste het toegang tot onderdakparkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby Preller-plein, Toyota-stadion, winkels en skole wees.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 1

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Gerhard W
Gesin met klein kinders
5.0
Maklik geleë en waardes vir geld. Die plekkie was perfek vir wat ons nodig gehad het. Baie skoon en vriendelike diens. Oulike kat ook.
Apr 2026
Suné H
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik en veilig. Alles was lekker en goed.
Apr 2026
Anel L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Dit was baie gerieflik en perfek vir ons twee.
Mrt 2026
Leanne D
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker en veilig. Ons het baie lekker gebly, Eddie het ons gehelp met 'n ekstra aand ook. Sal weer teruggaan.
Mrt 2026
Themba M
Saam met lewensmaat
5.0
Brilliant. Great, enjoyed it, very quiet, reserved and secure.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 3 Eddie De Beer Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Eddie @ 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
10 % AF
R 650 R 585
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R650
10 % AF
R 650 R 585
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R650
10 % AF
R 650 R 585
per nag (plek vir 3)
Bespreek

3 Eddie De Beer Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe4f6661ebe182e2709fde1b333c9661e089117d10cd7503ee952152a9b549b9f0ff2bb1432388c9cdfb767cd58d3c6a752e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag (plek vir 3) 52 5 1 5 3 Eddie De Beer Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.078481832341 26.21209964673
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang