Eden Clarens
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Market-straat 335, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Eden Clarens bied selfsorgverblyf in Clarens teen die voorheuwels van die Malutiberge. Die pragtige, natuurlike omgewing maak Clarens die ideale vakansiebestemming vir 'n gesin of groep vriende op soek na 'n ontspannende wegbreek.
Verblyf word in 3 selfsorgateljee-eenhede aangebied. Eenheid 1 en 3 het elkeen 'n dubbelbed en Eenheid 2 het 2 enkelbeddens. Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, lugbraaier, broodrooster, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.
Elke eenheid het ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Elke eenheid het ook 'n privaat stoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Franlize Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 263
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Market-straat 335, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Eden Clarens het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Market-straat 335, Clarens, 9707, Vrystaat