LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Eden Dunes 69 | LekkeSlaap
+18

Eden Dunes 69

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vanaf 28 Nov 2021 tot 10 Des 2021.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albert Meyer Rylaan, Shelly Beach, Margate, 4240, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R999 R849 per nag(plek vir 6)

Beskrywing

Eden Dunes 69 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n grondverdieping-woonstel in die kusdorp Shelly Beach.

Die woonstel het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en sitarea en eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

In die eerste leefarea is 3 rusbanke en 'n slim-TV met sekere DStv-kanale. Die tweede leefarea het 'n etenstafel vir 6 en 'n stapelbed. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en het 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel en broodrooster, asook 'n wasmasjien.

Die kompleks het oop parkeerplek vir 1 voertuig agter 'n outomatiese hek. Die parkeerplek vir sleepwaentjies en bote moet vooraf bespreek word indien nodig, en 'n daaglikse tarief word daarvoor gehef.

Gaste is welkom om die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe in die kompleks te gebruik. Braai word slegs in die aangeduide areas toegelaat. Glase en porseleinkoppies langs die swembad word nie toegelaat nie as gevolg van die risiko van beserings vir kinders.

Shelly Beach bied 'n aantal strande, water- en duiksport, asook Shelly Centre met winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Eden Dunes 69 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Albert Meyer Rylaan, Shelly Beach, Margate, 4240, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R999
R999 R849
per nag (plek vir 6)
Vanaf R999
R999 R849
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albert Meyer Rylaan, Shelly Beach, Margate, 4240, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67f72363130b949d8d98bfd3a6c202ecb2a2451bfdc83f0a03d955c0fc04931a95ff8a7adb5e9316173f3d7bd8f6d69f7cde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R999, nou Vanaf R849  per nag(plek vir 6) Albert Meyer Drive Shelly Beach 4240 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -30.808618491208 30.411759145122
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!