Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Dunes Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albert Meyer-rylaan, Shelly Beach, Margate, 4240, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Eden Dunes Beach House is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Shelly Beach, Margate. Die kompleks spog met 'n pragtige see-uitsig en is die ideale wegbreekplek vir paartjies en gesinne.

Die woonstel is op die grondverdieping geleë en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n skuifdeur wat na 'n stoep met 'n see-uitsig lei. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n kombuis. Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien, 'n ketel, eetgerei en breekware in.

Die sitarea lei via 'n skuifdeur na 'n grasperk waar kinders lekker kan speel. Die eenheid het sy eie braai, maar gaste is welkom om van die gemeenskaplike braaigeriewe en swembad in die kompleks gebruik te maak. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die kompleks spog met direkte toegang tot die strand en getypoel via 'n voetgangerhek, sowel as aktiwiteite en besienswaardighede soos rotshengel, die skibootklub, bioskope, winkelsentrums en restaurante. Dit is alles minder as 200 m van die kompleks af en gaste hoef selfde êrens te ry.

Slaapplek

’n Bespreking by Eden Dunes Beach House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Eden Dunes Beach House
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 10

Jaar gelys 5

Ligging

  • Albert Meyer-rylaan, Shelly Beach, Margate, 4240, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Eden Dunes Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albert Meyer-rylaan, Shelly Beach, Margate, 4240, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa066182fdbfb52efca6e686e3ffcc34d5cc483d61896befc4e3c8ef2003c516052afd65de66c9ae1bb3cf903d9c445e0845f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 5) 6 5 1 5 Albert Meyer Drive Shelly Beach 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.807911730765 30.411440612828
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem