Eden Guest Farm
- Kapasiteit: 26 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lynchfield-afdraaipad, Erfdeel 1 van 4 Usherwood Farms, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R410 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Eden Guest Farm bied gerieflike oornagverblyf net 7 km vanaf Bram Fischer Internasionale Lughawe en 20 km vanaf Bloemfontein se middestad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na oornagverblyf terwyl hulle deur die Vrystaat reis.
Verblyf word in Standaardkamers, Comfort-kamers en 'n 2-enkelbedstandaardkamer gebied. Die kamers bied slaapplek aan 2 tot 6 gaste elk, afhangend van watter kamer gekies word. Die gesinskamers het dubbelbeddens en stapelbeddens, die dubbelkamers het dubbelbeddens en die 2-enkelbedkamer het 2 enkelbeddens.
Elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe in elke kamer sluit koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskas en 'n mikrogolfoond in. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die kamers word elke tweede dag skoongemaak en 'n weeklikse wasgoeddiens is vir langtermyngaste beskikbaar. Gaste kan in 'n rustige omgewing ontspan waar honde, ganse, katte en hase vry rondloop en tot die plaaservaring bydra. Daar is ook braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad op die perseel.
Neem asb. kennis dat die pad wat na die plaas to lei, 'n grondpad is. Gaste moet asb. by die instansie navraag doen oor die toestand van die pad voordat hulle bespreek.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.7/5
Patricia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Lynchfield-afdraaipad, Erfdeel 1 van 4 Usherwood Farms, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien meer verblyf in Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 26 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lynchfield-afdraaipad, Erfdeel 1 van 4 Usherwood Farms, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom