LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Eden Guest House | LekkeSlaap
+23

Eden Guest House

Gastehuis
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heuningstraat 4, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Eden Guest House bied 'n huislike atmosfeer in Jan Kempdorp, met net die regte tikkie afronding om die verblyf onvergeetlik te maak. Soos wat die naam aandui is hierdie gastehuis al met die paradys vergelyk.

Elke kamer is smaakvol versier, toegerus met lugversorging en is baie gerieflik. By Eden sing die voëltjies jou wakker in die oggend. Die ontbyt en aandetes wat hier bedien word is absoluut legendaries en die pragtige tuin en sprankelende swembad rond die prentjie perfek af.

Vriendelike, persoonlike diens is aan die orde van die dag en laat ons gaste telkens terugkeer. Die "Eden-ervaring" is iets wat jy eenvoudig moet beleef om dit te kan waardeer. Kom rus en vergeet van al die struwelinge van die daaglikse lewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 26 resensies vir Eden Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Heuningstraat 4, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
  • Gaste dink Eden Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Jan Kempdorp Noord-Kaap
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heuningstraat 4, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlYTQxZTdlLTgxZmUtNDFkZS1hNWQxLTdjNzJiYzA4ODUxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 26 5 1 5 4 Heuning Street Jan Kempdorp 8550 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.922288779086 24.830842316151
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!