Opsomming van Resensie
Hannes V - Mei 2019
Gemiddeld
Rustige atmosfeer, baie netjies en pragtige dekor.
Eden Guest House's terugvoer
Dankie vir positiewe terugvoer.
Lindie H - Apr 2019
Gemiddeld
Netjies, skoon en veilige verblyf.
Eden Guest House's terugvoer
Dankie vir terugvoering. Ons waardeer, maar wil tog net noem dat ons probleme ondervind met munisipale water en dan van drukpomp uit boorgat gebruik maak en dit veroorsaak onreëlmatige vloei.
Jammer vir ongerief, maar ons probeer te alle tye om die beste vir ons gaste te bied.
Lize T - Feb 2019
Gemiddeld
Goeie diens.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Great service.
Thank you for a great stay!
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Eden Guest House's terugvoer
Dankie Lize vir positiewe terugvoering - waardeer
Esther V - Aug 2018
Gemiddeld
Fantastiese ervaring met warmte en liefde.
Eden Guest House's terugvoer
Dankie Esther, jy is 'n inspirasie vir ons en wys dat jou positiwiteit jou nog na nuwe hoogtes sal neem.
June S - Jul 2018
Gemiddeld
Pragtig en gerieflik!
Eden Guest House's terugvoer
Dankie vir jul positiewe terugvoer.
Jan G - Mei 2018
Gemiddeld
Werklike aangename eienaars en diens is puik.
Eden Guest House's terugvoer
Ons waardeer jul terugvoer. Dit was 'n voorreg om julle te kon ontmoet.
Theresa V - Apr 2018
Gemiddeld
Gasvryheid en behulpsaamheid.
Eden Guest House's terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was n voorreg om julle te kon ontmoet.
Anelme M - Feb 2018
Gemiddeld
Baie rustig en netjies.
Anita M - Nov 2017
Gemiddeld
'n Pragtige tuis weg van die huis met puik en vriendelike diens.
James P - Jul 2017
Gemiddeld
Absoluut pragtig.
Eden Guest House's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon akkommodeer.
T M K - Jul 2017
Gemiddeld
Baie netjies en stylvol, ontbyt uitstekend, diens uitstaande. Dankie!
Eden Guest House's terugvoer
Doors, dit was n plesier om jul te kon akkommodeer. Komende van mense soos julle met soveel styl, is dit n groot kompliment vir ons. Baie dankie.
Marli H - Mei 2017
Gemiddeld
Enige tyd weer! Top!
Eden Guest House's terugvoer
Dankie Marli. Jul waardering is 'n inspirasie om net ons beste te gee.
David V - Mei 2017
Gemiddeld
Alta en Pieter het 'n juweel in Jan Kempdorp.
Eden Guest House's terugvoer
David, julle is 'n besonderse gesin en ons het jul geselskap so geniet. Jul kinders is bevoorreg met 2 ouers soos julle.
Ronel R - Apr 2017
Gemiddeld
Gerieflik en baie vriendelike diens.
Petra V - Mrt 2017
Gemiddeld
Absoluut fantasties. Pieter en Alta (eienaars) die béste!
Eden Guest House's terugvoer
Dankie Petra,jy inspireer ons om te alle tye ons beste te gee. Jammer ons kon nie langer kuier.
Renalda S - Feb 2017
Gemiddeld
Lekker.
Eden Guest House's terugvoer
Dankie, Renalda, vir die positiewe terugvoer. Dit was n voorreg om jou en Christa te kon ontmoet.
Elzabé H - Sep 2016
Gemiddeld
Uitsonderlike gastehuis.
Eden Guest House's terugvoer
Elzabe, ons het jul geselskap so geniet. Dit was n voorreg om jul te kon huisves - voel soos ou vriende.
Nellie J - Jun 2016
Gemiddeld
The most friendly reception.
Jetske T - Jun 2016
Gemiddeld
Puik!
Eden Guest House's terugvoer
Jetske en Peter
Wat 'n voorreg was dit nie om julle as gaste te kon ontvang nie.
Ons het jul geselskap so geniet.
Johann R - Jun 2016
Gemiddeld
Stylvol, gerieflik, vriendelik.
Eden Guest House's terugvoer
Dankie Johan, met sulke besonderse gaste soos julle, kan mens nie anders as om ons beste diens te lewer nie.
Eden Groete
Danie B - Jun 2016
Gemiddeld
Baie netjiese en stylvolle blyplek met baie aangename gasheer en gasvrou!
Eden Guest House's terugvoer
Dankie Danie en Ria. Ons het jul geselskap so geniet, voel soos ou vriende wat kom kuier het. Eden Groete
Helene B - Sep 2015
Gemiddeld
Ek sal definitief weer hier bly.
Christo C - Sep 2015
Gemiddeld
Eden word hoogs aanbeveel.
Leoma D - Aug 2015
Gemiddeld
Alta en Pieter was baie behulpsaam en vriendelik.
Anina B - Jan 2015
Gemiddeld
Dis altyd 'n aangename ervaring om by hierdie gastehuis tuis te gaan.
Jacques T - Okt 2014
Gemiddeld
Beslis die plek om te rus na die langpad!
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heuningstraat 4, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom