Eden Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 13:00 - Adres: Bruce-straat 15, Waverley, 2090, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Eden Guesthouse bied oornagverblyf in die hartjie van Waverley in Johannesburg en is naby Melrose Arch, Rosebank, Sandton en ander bekende besienswaardighede, restaurante en kuierplekke.
Hierdie gastehuis bied slaapplek in 4 kamers wat elk vir 2 gaste geskik is, bekend as die Pink-kamer, Orange-kamer, Blue-kamer en Jade-kamer. Die Pink-kamer het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelmatrasse en die oorblywende kamers het elk 'n koningingrootte-bed.
Die Pink-kamer het 'n volledige en suite-badkamer en die ander kamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het 'n tuinuitsig, gratis WiFi, 'n TV en 'n tee- en koffieskinkbord.
Gaste het toegang tot 'n voorstoep met gemaklike sitplek, tuinuitsig en 'n sprankelende swembad. Daar is ook 'n binnesitarea met 'n kaggel.
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Frans
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.2/5
Tristan Ashley Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Maande gelys 10
Ligging
- Bruce-straat 15, Waverley, 2090, Gauteng
- Gaste dink Eden Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Waverley Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 13:00 - Adres: Bruce-straat 15, Waverley, 2090, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom