Eden Life Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Cornelia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Charles D - Mei 2024
Algehele gradering
Uitgerus op 'n sakereis.
Eden Life Cottage se terugvoer
Thank you for the nice review! You're always welcome to return!
Jason W - Apr 2024
Algehele gradering
Awesome.
Adele V - Apr 2024
Algehele gradering
Privaat, vredevol en gemaklik. Stilte en gras onder jou voete! Paradys!
Eden Life Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die lieflike terugvoer. Dankbaar dat jy dit geniet het. Jy is altyd welkom!
Henk B - Mrt 2024
Algehele gradering
'n Stukkie hemel op aarde in die middel van die stad.
Lees meerEden Life Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Jy is altyd welkom!
Jakoba V - Mrt 2024
Algehele gradering
'n Hoogtepunt vir my en my familie.
Eden Life Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons is dankbaar dat julle dit kon geniet saam met julle familie. Maak weer so! Groete, Edenlifecottage
Elsabe V - Sep 2023
Algehele gradering
Dit voel soos my huis weg van my eie huis!
Eden Life Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Dit is vir ons heerlik om te sien as ons gaste ons plekkie geniet! Jul is altyd welkom!
Edenlife cottage
T. F - Aug 2023
Algehele gradering
It was a very pleasant stay at Eden Life for an entire weekend with my family.
Eden Life Cottage se terugvoer
Thank you so much Trevor it was great to host you and your beautiful family. You'll always be welcome at Edenlife cottage!
Mari F - Aug 2023
Algehele gradering
Delightful 'countryside' stay almost on Sandton's doorstep!
Eden Life Cottage se terugvoer
Thank you Mari, it was such a pleasure hosting you.
You are always welcome.
Mariaan G - Jul 2023
Algehele gradering
Sentrale oornagverblyf vir ons doel met besorgde gasvrou, Rentia.
Eden Life Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Jul is enige tyd welkom.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Celliers-straat 14, Glen Austin AH, Midrand, 1685, Gauteng