Eden on Arum
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Arum-weg 150, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R995 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Eden on Arum is 'n lieflike woonstelletjie met 'n aparte ingang op die eienaar se erf wat in Table View geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesin en is 2 km vanaf Blouberg se hoofstrand.
Die woonstelletjie is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Daar is 'n mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en die sitarea wat lang die slaapkamers is, het 'n dubbelslaapbank waarop 'n kind kan slaap. Die sitarea het ook 'n TV met sekere DStv-kanale, en gratis WiFi is beskikbaar.
Die woonstel is 'n kort entjie se ry vanaf Kaapstad se middestad, die V&A Waterfront, verskeie winkelsentrums en besienswaardighede. Gaste kan agter 'n hek met toegangsbeheer parkeer.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Internet koppeling
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Michel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Arum-weg 150, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Eden on Arum het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Arum-weg 150, Table View, 7441, Wes-Kaap