4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Beach Estate Boulevard, Big Bay, Blouberg, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Eden on the Bay 170 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die gewilde Eden on the Bay-kompleks in Big Bay, Bloubergstrand. Omring deur die lewendige energie van die Eden on the Bay-leefstylsentrum, is dit die perfekte basis om alles te geniet wat die Weskus bied.
Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed. Die eerste badkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien-droër-kombinasie en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir vermaak is 'n slim-TV met DStv-kanale, stromingsdienste en gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n lieflike balkon met buitesitplek en draagbare braaigeriewe, met skouspelagtige uitsigte oor die Atlantiese Oseaan. Gaste kan die gerief van veilige onderdakparkering geniet. Die woonstel is net 'n paar oomblikke van die strand af en bied ook maklike toegang tot 'n verskeidenheid restaurante, kafees, boetiekwinkels en geriefswinkels.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 793
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Beach Estate Boulevard, Big Bay, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Eden on The Bay 170 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Beach Estate Boulevard, Big Bay, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang