Eden Palms 8
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 2, Eden Palms, Shaka's Rock, 4016, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Eden Palms 8 is 'n lieflike, moderne selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shaka's Rock. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek by die see, aangesien dit aan die Dolfynkus gelee is, en spog met 'n gedeeltelike see-uitsig.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 2 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet hulle eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Verder is daar 'n eetarea waar gaste maaltye kan geniet.
Die skuifdeure lei na 'n balkon waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is voor die eenheid beskikbaar. Die woonstel is ook naby winkelsentrums, restaurante en besienswaardigehede.
Slaapplek
’n Bespreking by Eden Palms 8 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 5
Jaar gelys 7
Ligging
- Hoofweg 2, Eden Palms, Shaka's Rock, 4016, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 2, Eden Palms, Shaka's Rock, 4016, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom