Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 120
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Keith L - Mei 2024
Algehele gradering
Baie gemaklik en netjies en goeie waarde vir geld.
Grace K - Mei 2024
Algehele gradering
Thank you for the lovely welcome.
Sarisa O - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflik en lekker.
Carien H - Mrt 2024
Algehele gradering
Die beste wat ek nog ooit in 'n gastehuis ervaar het.
Danie H - Mrt 2024
Algehele gradering
Puik.
Ncumisa B - Mrt 2024
Algehele gradering
Pleasant.
Richard F - Mrt 2024
Algehele gradering
Will definitely stay there again as it suits our business and has easy access.
Lees meerRyan O - Feb 2024
Algehele gradering
Beautiful rooms in central location.
Peter M - Jan 2024
Algehele gradering
Great and peaceful.
Chris R - Jan 2024
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Michael M - Jan 2024
Algehele gradering
We did not have time to enjoy the beautiful pool.
Louise R - Des 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam! Sal weer kom!
Belinda F - Des 2023
Algehele gradering
Wonderlike gasvrou! Pragtige kamers! Heerlike verblyf.
Philippa V - Nov 2023
Algehele gradering
Restful.
Maria B - Sep 2023
Algehele gradering
Wonderful service.
Emma K - Sep 2023
Algehele gradering
Ideale oornagplekkie.
Ken K - Sep 2023
Algehele gradering
Als wat ons nodig gehad het en nog meer.
Willem O - Sep 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam
Joseph J - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderful stay, beautiful place.
Bennie L - Aug 2023
Algehele gradering
Business travel stay-over.
Wanecia P - Jul 2023
Algehele gradering
Beautiful, neat and spacious.
Hennie N - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier!
Wessel M - Jun 2023
Algehele gradering
Uitstaande
Pieter D - Jun 2023
Algehele gradering
Vriendelike en professionele diens.
Schalk V - Jun 2023
Algehele gradering
Ons dogter slaap elke keer by Eden Road Guest Suites as sy in PE is en Louise gaan altyd uit haar pad om haar welkom en veilig te laat voel.
Merle Beverly W - Mei 2023
Algehele gradering
The owner was very pleasant and accommodating and extremely friendly, which made our stay pleasant.
Tutti G - Mei 2023
Algehele gradering
Mens voel sommer tuis.
Lize M - Mei 2023
Algehele gradering
Netjies. Geen beurtkrag.
Keith L - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld en baie netjies.
Jo-ann D - Apr 2023
Algehele gradering
Herstel na hospitaal besoek.
Bruce G - Apr 2023
Algehele gradering
Pleasant and friendly.
Jacques M - Mrt 2023
Algehele gradering
Puik.
Eden Road Guest Suites se terugvoer
Baie dankie.
Nico D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon, vriendelike mense en uistekende waarde vir geld.
Eden Road Guest Suites se terugvoer
Baie Dankie!
Sandra M - Mrt 2023
Algehele gradering
Asemrowend mooi.
Eden Road Guest Suites se terugvoer
Baie dankie.
Elise S - Feb 2023
Algehele gradering
Netjies, stylvol, vriendelik.
Eden Road Guest Suites se terugvoer
Baie dankie.
Hantie B - Des 2022
Algehele gradering
The owners go the extra mile for their guests!
Johannes H - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelik, behulpsame gasvrou en gasheer.
Pierre D - Nov 2022
Algehele gradering
Vriendelik en gemaklik.
Mohlomi M - Sep 2022
Algehele gradering
Relaxing.
Tom R - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker kuier. Lekker mense. Dankie Louise.
Chantel P - Mei 2022
Algehele gradering
Awesome and amazing.
Johan E - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Alexander L - Mei 2022
Algehele gradering
A little slice of paradise in PE.
Schulita-ann S - Apr 2022
Algehele gradering
Puik!
Andre G - Apr 2022
Algehele gradering
Vriendelik netjies en skoon. Lekker geslaap.
Lynette P - Apr 2022
Algehele gradering
Mooi netjies en baie vriendelike ontvangs van Louise. Sal beslis Eden Guesthouse aanbeveel.
Tania L - Apr 2022
Algehele gradering
Veilig, netjies, vriendelik, en met al die DStv-kanale.
Anneri H - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekende geriewe en gasvryheid.
Mike B - Mrt 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld en akkommodasie uitstaande.
Lees meerSharonne S - Mrt 2022
Algehele gradering
Langnaweekverblyf.
Annemie S - Feb 2022
Algehele gradering
Baie netjies, gemaklik. Gasvryheid.
Adele K - Jan 2022
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Anita D - Jan 2022
Algehele gradering
Vriendelik, skoon, netjies en baie mooi.
Chantell G - Nov 2021
Algehele gradering
Fantastiese diens.
Thinus P - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly
Eden Road Guest Suites se terugvoer
Baie dankie.
Robert T - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker plek om oor te slaap.
Hannes K - Okt 2021
Algehele gradering
Verwagtings oortref.
Patrick H - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Chris N - Sep 2021
Algehele gradering
Sal beslis weer daar gaan oorbly. Baie dankie.
Patrick H - Aug 2021
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf teen 'n bekostigbare prys. Baie vriendelike en behulpsame gasheer/vrou.
Juanita F - Jul 2021
Algehele gradering
Skoon & netjies
Nicolene N - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker privaat.
Herman F - Apr 2021
Algehele gradering
Vyfster-diens.
Eden Road Guest Suites se terugvoer
Baie Dankie!
Anthony M - Apr 2021
Algehele gradering
Very comfortable.
Coris M - Mrt 2021
Algehele gradering
Puik verblyf. Baie goeie waarde vir geld.
Sean B - Feb 2021
Algehele gradering
Ek het dit baie geniet.
Jacques Q - Sep 2020
Algehele gradering
My favorite place to stay in Port Elizabeth
Eden Road Guest Suites se terugvoer
Thank you very much!
Zalhelia B - Des 2019
Algehele gradering
Dit was gerieflik.
Anneke L - Des 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Evette F - Sep 2019
Algehele gradering
Great.
Michael M - Sep 2019
Algehele gradering
Relaxing and refreshing!
Mark M - Aug 2019
Algehele gradering
Business trip, really enjoyable accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Sakereis, baie lekker verblyf.
Baie lekker kamer, by die swembad, naby alle winkels en eetplekke.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Liezl D - Aug 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Barry V - Aug 2019
Algehele gradering
Great value-for-money-guesthouse and would recommend it to every one travelling to PE.
Geraldine C - Jun 2019
Algehele gradering
Gerieflike, ruim en aangename akkommodasie.
Jacques Q - Jun 2019
Algehele gradering
An enjoyable stay in a comfortable and spacious unit
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Genotvolle verblyf in 'n gerieflike, ruim eenheid.
Die area was ruin en gerieflik op 'n baie veilige perseel. Veronica het baie goed na my gekyk. Heerlike verblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Leonard C - Jun 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Eden Road Guest Suites se terugvoer
Good Morning,
Thank you so much for the lovely feedback. Please note that is stated in the quotation document that a Continental breakfast is available at an extra cost of R50.
Our apologies for the inconvenience.
Thank you
Cornelia D - Mei 2019
Algehele gradering
Ruimte, rus, vrede en goeie, vriendelike en hulpvaardige diens.
Jannie S - Apr 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik gewees.
Lida B - Mrt 2019
Algehele gradering
Sal hul definitief aanbeveel, en enige tyd weer daar gaan slaap.
Ori H - Mrt 2019
Algehele gradering
Nice place.
Monwabisi S - Jan 2019
Algehele gradering
The place was homely, nice and quiet over the holidays and very peaceful.
Celeste D - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekend. Gasvry.
Etienne P - Des 2018
Algehele gradering
Pragtig!
Nelmarie V - Nov 2018
Algehele gradering
Baie beïndruk, dis netjies, skoon, stil area en is baie vriendelik ontvang.
Marinda G - Okt 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Francois M - Sep 2018
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Lyn S - Sep 2018
Algehele gradering
Very convenient and well-appointed room.
Eden Road Guest Suites se terugvoer
Dear Lyn,
As was discussed, it was never our intent to make you feel unwelcome the second evening. I gave your key to the same room and didn't feel the need to show you, your room again as you were familiar with it.
Please accept our apology, we are still trying to fulfil the needs of each individual that passes through our doors.
Kind regards,
Louise
Jaco V - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker vertoef en die geriewe is uitstekend.
Elmarie V - Sep 2018
Algehele gradering
Lekker gebly.
Pierre F - Sep 2018
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Elanda S - Aug 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en pragtig ingerig, goed geleë en hartlike eienaars. Ek kom weer terug!
Thys L - Aug 2018
Algehele gradering
Stylvol en baie netjies.
Neels G - Jul 2018
Algehele gradering
Was baie lekker gewees.
Hester Laetitia V - Jul 2018
Algehele gradering
Netjiese kamers en als wat nodig is vir 'n vinnige oorslaap.
Adriana V - Jun 2018
Algehele gradering
Uitstekend!
Hermann S - Mei 2018
Algehele gradering
Lekker.
Louise L - Mei 2018
Algehele gradering
Hartlike warm ontvangs.
Sonja T - Mei 2018
Algehele gradering
Huis weg van die huis.
Patrick H - Mei 2018
Algehele gradering
Uitstekende waarde en gerief.
George A - Apr 2018
Algehele gradering
Baie netjies en kan aanbeveel word.
Elizabeth T - Mrt 2018
Algehele gradering
Awesome.
Johan O - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlik en baie gasvry.
Eden Road Guest Suites se terugvoer
Beste Johan,
Dankie dat julle ons gekies het as julle bestemming. Ons vra omverskoning, dit is nie die norm nie en elke kamer word elke dag gediens. Jul kamer was heel moontlik perongeluk oorgesien.
Ons neem die kritiek en sal positef bou op dit om die volgende gaste gemaklik te laat voel.
Beste Groete
Louise
Alda D - Mrt 2018
Algehele gradering
Huis weg van jou eie.
Joey B - Feb 2018
Algehele gradering
Baie baie lekker.
Amanda S - Jan 2018
Algehele gradering
Aangenaam, rustig, uiters netjies.
Leroy C - Des 2017
Algehele gradering
Gasvry, netjies, plesierig. Dankie!
Michael H - Des 2017
Algehele gradering
Voldoen aan al die nodige verblyf vereistes.
Gerhard L - Okt 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Luciano M - Okt 2017
Algehele gradering
Ideal for you and your partner, comfy and cozy.
Sophie B - Okt 2017
Algehele gradering
We had the most perfect stay!
Quinta W - Sep 2017
Algehele gradering
Comfortable and luxurious.
Rika E - Sep 2017
Algehele gradering
Professioneel, gasvry, luuks. Heerlik!
Lou P - Jul 2017
Algehele gradering
Ruim en netjiese kamer.
Rita M - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was werklik 'n aangename ondervinding en ons sal beslis weer daar tuisgaan.
Rene E - Mrt 2016
Algehele gradering
Gasvryheid en verblyf uit die boonste rakke.
Elizabeth Jacoba D - Feb 2016
Algehele gradering
Dit het ons verwagtinge oortref en word hoog aanbeveel.
Lelani K - Nov 2015
Algehele gradering
Goeie organisasie en vriendelike diens.
Siyabulela B - Jun 2014
Algehele gradering
Lovely accommodation
Hettie S - Okt 2013
Algehele gradering
Die plek is baie netjies, en ons gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Edenstraat 11, Glendinningvale, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap