Eden Wilds 115
4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Old Pont Road, Eden Wilds Estate, Rennies Beach, 4295, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Eden Wilds is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige landgoed in Rennies Beach, net buite Port Edward. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie kusdorpie kan verken en geniet.
Hierdie woonstel op die grondvloer bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens bevat. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV.
Gaste kan 'n privaat patio geniet, en die landgoed spog met 'n gemeenskaplike swembad met buite-eetplekke, braaigeriewe en 'n pooltafel, en direkte toegang tot die Mtamvunarivier. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Port Edward-strand ongeveer 8 km weg. Besienswaardighede in die omgewing sluit in die Rooi Woestyn, Mpenjati Natuurreservaat en die Wild Waves Waterpark.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Old Pont Road, Eden Wilds Estate, Rennies Beach, 4295, KwaZulu-Natal
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Old Pont Road, Eden Wilds Estate, Rennies Beach, 4295, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang