Eden Wilds 92

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Eden Wilds 92 is in 'n veilige kompleks op die oewer van die Mtamvunarivier in Port Edward geleë. Dié dorpie bied die warm water van die Indiese-oseaan, warm sand, natuurreservate en staproetes.

Dié eenheid is op die eerste vloer, het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer word gedeel en het 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is goed toegerus en die oopplan-sitkamer lei na 'n balkon. Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad, 'n dam vir vang-en-vrylaat-visvang, 'n speelgrond vir kinders en toegang tot rivier- en braaigeriewe.

Doendinge in die area sluit golfklubs, diereplase, strande, historiese gebiede en die Wild Coast Casino in.

Slaapplek

'n Bespreking by Eden Wilds 92 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Eden Wilds 92 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za