Edinburgh House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Edinburgh House is op die Swartkops-riviermond in Amsterdamhoek, Port Elizabeth geleë. Jy kan waarlik visvang of jou roeibootjie op die riviermonding stoot van die rand van die tuin af! Besoekers kan uitsien na blouvlagstrande, historiese geboue en 'n oorvloed watersportgeleenthede.

Die huis het 5 dubbelslaapkamers en bied slaapplek vir 10 mense. Vier van die slaapkamers lei na die stoep en kyk ook uit daarop. 2 van die slaapkamers het en suite-badkamers en die 3 oorblywende slaapkamers deel 'n aparte gesinsbadkamer.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die huis het 'n oopplan-leefarea met 3 sitkamers, 'n eetarea en 'n kroeg. Verder is daar ook 'n binne- en buitebraai-area, asook 'n stoep met panoramiese uitsigte oor die rivier sowat 5 km hiervandaan.

Slaapplek

'n Bespreking by Edinburgh House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Edinburgh House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za