Edjami Lodge
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seekoeistraat 3345, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Edjami Lodge is 'n groot selfsorghuis in die hartjie van Marlothpark. Dit is ongeveer 200 m vanaf die Krokodilrivier en is ideaal vir 'n groep vriende of 'n familie wat op soek is na onstpannende verblyf in die natuur.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkmaer met 'n bad, buitestort, wasbak en toilet. Die derde en vierde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eerste, tweede en derde slaapkamer het elk toegang tot 'n buitestoep. Al die kamers het lugversorging.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en toonbank met stoeltjies toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en lei na 'n groot onderdakstoep. Die stoep het buitemeubels en 'n groot etenstafel. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n plonspoel, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby die Marlothi-winkelsentrum en verskeie wildkykroetes.
Slaapplek
’n Bespreking by Edjami Lodge sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Ligging
- Seekoeistraat 3345, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seekoeistraat 3345, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom