Edna's Space
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Polo Club Walk 22, Centurion Golf Estate, Centurion, 0169, Gauteng
- Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Edna's Space bied verblyf in 'n veilige omgewing wat ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers is. Hierdie verblyf is Centurion Golf Estate geleë en gaste het toegang tot die landgoed se klubhuis, restaurant en gholfbaan. Dit bied verskeie ontspanningsgeleenthede en aktiwiteite.
Dié eenheid is deel van die hoofhuis, maar het 'n aparte ingang. Dit bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, lugbraaier, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi. 'n Kontinentale ontbyt word voorsien en ander maaltye kan by die klubhuis se restaurant of 'n nabygeleë restaurant in die area bestel word.
Hierdie eenheid het 'n balkon en word deur hoë bome omring. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste kan die swembad geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Gedeelde dstv
- Tv
Ligging
- Polo Club Walk 22, Centurion Golf Estate, Centurion, 0169, Gauteng
Sien meer verblyf in Centurion Golf Estate Centurion Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Polo Club Walk 22, Centurion Golf Estate, Centurion, 0169, Gauteng