Edube1356
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Kobus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Yvette B - Mei 2024
Algehele gradering
Alles aan die verblyf was perfek. Ruim vertrekke. Die kuierareas is slim beplan.
Edube1356 se terugvoer
Dankie vir julle terugvoer, en bly julle het dit geniet. Alles wat mooi is vir julle, en waardering.
Janita G - Apr 2024
Algehele gradering
Pragtig, skoon en ontspannend.
Edube1356 se terugvoer
Hello julle, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is werklik bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle weer en alles wat mooi is. Dankie.
Johan P - Mrt 2024
Algehele gradering
Magic.
Edube1356 se terugvoer
Ons is baie bly julle het dit geniet en ons waardeer die terugvoer. Ons hoop om julle weer te sien. Alles wat goed is.
Stefan P - Mrt 2024
Algehele gradering
Lieflike huisie in die Bos.
Edube1356 se terugvoer
Ons is werklik bly om deel te wees van julle herdenking. Ons waardeer die terugvoer, dit was 'n groot plesier om julle tydjie spesiaal te maak vir julle. Dit was regtig 'n plesier. Hoop ons sien julle weer. Alles wat mooi is vir julle en waardering. Dankie.
Piet H - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker rustig, jacuzzi werk goed en was skoon, lekker braaiplek met geriewe.
Edube1356 se terugvoer
Dankie vir julle ondersteuning en bly julle het dit geniet. Waardeer die terugvoer en alles wat goed is vir julle. Mooi gaan daar.
Liezel B - Jan 2024
Algehele gradering
What a beautiful place. Little bit of heaven on earth. Beslis waarde vir geld.
Edube1356 se terugvoer
Ons is bly julle het dit geniet en baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit word regtig waardeer. Dankie, en julle is altyd welkom.
Charlene D - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlike plek, sal enige tyd weer gaan.
Ulana V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Edube1356 se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet en ons waardeer dit baie. Julle is altyd welkom. Alles van die beste.
Jacques L - Sep 2023
Algehele gradering
Beste waarde vir geld.
Edube1356 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Is altyd goed om te hoor die gaste het dit geniet. Alles wat mooi is vir julle en ons sal julle graag weer akkommodeer.
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Rita B - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig, vriendelike atmosfeer,.
Edube1356 se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning. Ons sien waarlik uit daarna om julle weer te akkommodeer.. Dankie vir die positiewe terugvoer en alles wat mooi is vir julle. Baie dankie.
Marice D - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker. Netheid goed.
Edube1356 se terugvoer
Ons is baie bly julle het julle tydjie geniet by Edube. Baie dankie vir ook die terugvoer. Die nodige tekortkominge sal ons aandag definitief geniet vir die toekomstige gaste. Alles van die beste en julle terugvoer word opreg waardeer. Dankie
Belinda V - Jun 2023
Algehele gradering
Baie rustig, skoon en netjies.
Edube1356 se terugvoer
Thank you so much, we appreciate you. Would love to have you again.
Diane D - Jun 2023
Algehele gradering
We thoroughly enjoyed our stay and would recommend the accomodation without a doubt.
Edube1356 se terugvoer
Good day Diane, im glad you enjoyed your stay, much appreciated and thank you for the review. We would definitely love to have you again
Raeesah H - Apr 2023
Algehele gradering
It was a perfect weekend getaway! My kids were sad to leave. The family loved the place. It was home away from home. Thank you to Kobus, exceptional host!
Edube1356 se terugvoer
Thank you so much Raeesah, I'm glad you loved your weekend away. Would love to have you again. Thank you
Marleen V - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige plek, goed ingerig. Mal oor die onthaalareas buite.
Edube1356 se terugvoer
Baie dankie Marleen. Ons is oorstelp dat julle dit geniet het. Ons waardeer die positiewe terugvoer en sien uit daarna om julle weer te akkommodeer. Baie dankie vir die terugvoer weereens.
Johan V - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Edube1356 se terugvoer
Ons is baie bly julle het dit geniet en sal altyd wekom wees. Baie dankie vir die terugvoer en hoop ons sien julle in die toekoms.
Isemari D - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantastiese onthaalhuis
Edube1356 se terugvoer
Hallo Isemari
Ek hoop dat julle 'n ander kans sal kry om Leeupoort weer the besoek. Ek hoop om van julle te hoor in die toekoms.
Geniet die dag.
Jovian R - Jan 2023
Algehele gradering
Waarde-vir-geld verblyf.
Edube1356 se terugvoer
Dankie vir julle ondersteuning, Jovian. Ek is bly julle het dit geniet. Ons sal die fans adresseer. Hoop sien julle weer. Baie dankie.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1356 Tarentaal Paadjie, Leeupoort, Thabazimbi, 0486, Limpopo