Selfsorg in Dan Pienaar

Een Een Vyf Albrecht

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Stefan O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Lekker ruim. Ons het heerlik oorgebly vir een aand. Die kinders het lekker gespeel in die agtertuin, en die 2 appelkoosbome het gesorg vir hope pret (en geen hardlywigheid na 'n lang reis). Die huis was ruim, netjies en skoon. Die groot straat se verkeer is glad nie steurend nie. Die waaiers was genoeg om bietjie hitte en muskiete weg te waai, ons het lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lena
Een Een Vyf Albrecht
Hi, baie dankie vir goeie resensie! Waardeer! Groete

Tersa C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Uitstekend. Ons het heerlik gebly. Plek is ruim en naby alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lena
Een Een Vyf Albrecht
Baie dankie vir jou positiewe resensie, word opreg waardeer. Groete

Nicolette H
1 nag
5.0
Okt 2025

Bilikke verblyf en mooi skoon. Baie lekker gebly. Lekker warm water gehad vir stort. Naby aan Citymed hospitaal wat dit gemaklik maak vir operasies ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lena
Een Een Vyf Albrecht
Baie dankie vir positiewe terugvoer. Word waardeer! Vriendelike groete.

Hermien J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Skoon, netjiese en gerieflike verblyf. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lena
Een Een Vyf Albrecht
Baie dankie, word waardeer!

Coleen D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Puik. Dis 'n vreeslike oulike plek. Dis privaat en stil en baie goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Goeie oornag verblyf. Skoon en gerieflike oornag verblyf met veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Pragtig en veilig. Goed toegerus. Baie goeie kommunikasie en kliëntediens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2025

Aangename, rustige oornaggeriewe. Baie netjies, goed toegerus en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita H
Kort verblyf
4.8
Jul 2025

Gerieflik, alles wat nodig is. Baie gerieflik, het alles gehad wat ek nodig het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lena
Een Een Vyf Albrecht
Hi Rita, dankie vir jou positiewe en mooi resensie, word opreg gewaardeer! Groete

Elmaré S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Aangename verblyf. Heerlike verblyf. Aircon en lekker groot stort met sterk water is 'n bonus. Alles wat mens nodig het, is daar gewees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense
Bespreek

115 Albrecht Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9310, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3f9d230085ff5f13d936461eb8f0d230f8f197a7db0725e0d63f10053515811e079889fb796c2e8e06d9a22f1a8d7e91546?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 115 Albrecht Street Dan Pienaar 9310 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.08696 26.21526

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang