- Kapasiteit: 23 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Esia Snyman-straat 12, Ehrlichpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ehrlichpark Lodge and Conference Facilities is in Ehrlichpark, Bloemfontein. Dis ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers, staatsamptenare of studente.
Daar is 'n dubbelkamer, 6 kamers met 2 enkelbeddens, en 3 gesinskamers. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met gratis seep en handdoeke. Ander geriewe in die kamers sluit lugversorging, elektriese komberse, 'n werkstasie, waaier, verwarmer, TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Gaste kan ontspan in die gemeenskaplike sitkamer en eetkamer, buite gaan braai, of lekker etes by die gastehuis se kombuis eet. Daar is 'n kontantkroeg, veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek, en 24 uur-geslotekringtelevisie op die perseel.
Die lodge is direk oorkant 'n winkeltjie, slaghuis en 'n poskantoor. Dis naby verskeie supermarkte, groothandelaars en vulstasies.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Blaaibord
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Internet
- Skuifie-projektor
- Videospeler
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.4/5
Wilheminah Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jare op LekkeSlaap 5
Ligging
- Esia Snyman-straat 12, Ehrlichpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien meer verblyf in Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 23 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Esia Snyman-straat 12, Ehrlichpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom