LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+66
Selfsorg in Paarl

Eight on Williams



  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 8 Williams Street, Northern Paarl, Paarl, 7646, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Eight on Williams bied 2 selfsorgwoonstelle op die eienaars se eiendom in Noord-Paarl, 'n skilderagtige dorpie bekend vir sy skilderagtige plattelandse skoonheid, uitstekende wynkelders, moderne koffiewinkels, ongelooflike argitektuur en vrugteboerdery.

Verblyf word in 2 eenhede gebied, waarvan 1 eenheid geskik is vir 2 volwassenes met 'n kind en die tweede eenheid geskik is vir 3 volwassenes met 'n kind.

Hulle is gemeubileer met 'n koninggrootte bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, terwyl 'n slaapbank vir 'n kind voorsien word. Eenheid 2 het ook 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n bad en stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster en 'n ketel. Die eenhede beskik ook oor 'n haardroër, 'n tafel wat as 'n lessenaar of eetkamertafel kan dien, 'n TV met toegang tot Netflix en Disney+, en gratis WiFi. Indien gaste DStv wil kyk, moet hulle by hul eie DStv-rekeninge aanmeld. 'n Strykyster is op versoek beskikbaar. Parkering op die perseel word voorsien.

Die TV en 'n helder lig werk steeds tydens beurtkrag. Daar is 'n gasgeiser, so daar is altyd warm water. Die buite-area word deur beide eenhede gedeel.

Paarl is die tuiste van 'n aantal bekende wynlandgoedere waar gaste wyn- of kaasproe kan geniet, terwyl ander besienswaardighede die Afrikaanse Taalmonument, die Speseryroete, Eksotiese Dierewêreld, Paarl-bergreservaat, Boschenmeer Gholflandgoed, Drakenstein Leeupark en Le Bonheur Krokodilplaas insluit.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Skoonmaakdiens
Fietsry
Visvang
Gholfbaan
Voetslaan

Kamers

Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 3 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié gesinseenheid het slaapplek vir 3 volwassenes en 1 kind. Dit het 'n aparte ingang, lugversorging, 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, 'n enkelbed en 'n slaapbank vir 'n kind. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuisie is met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel toegerus. Die eenheid het ook 'n haardroër, strykyster, tafel wat as 'n lessenaar of etenstafel ingespan kan word, 'n TV met toegang tot Netflix en Showmax, en gratis WiFi. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die buite-area word deur gaste van albei eenhede gedeel.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Seekos mag nie gaargemaak of weer verhit word nie. Geen harde musiek, TV of ander geraas word toegelaat nie. Respekteer asseblief u bure. Gaste word vriendelik versoek om hul eie skottelgoed te was. Rook is verbode binne die eenheid. 'n Boete van R3 000 sal van toepassing wees indien gaste binne die eenheid rook. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Geen bykomende besoekers word op die perseel toegelaat nie; slegs die gaste vir wie die bespreking gemaak en betaal is, word toegelaat. Beide eenhede gebruik voorafbetaalde meters vir lugversorging. 'n Bykomende fooi sal van toepassing wees indien die sleutel verlore raak.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid met lugversorging is geskik vir 2 volwassenes met 'n kind en het 'n aparte ingang. Dit is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, terwyl 'n slaapbank slegs vir 'n kind beskikbaar is. Die badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel. Die eenhede beskik ook oor 'n haardroër, 'n strykyster, 'n tafel wat ook as 'n lessenaar of eetkamertafel dien, 'n TV met toegang tot Netflix en Showmax, en gratis WiFi. Parkeerplek op die perseel word voorsien.

Die buite-area word deur beide eenhede gedeel.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Seekos mag nie gaargemaak of weer verhit word nie. Geen harde musiek, TV of ander geraas word toegelaat nie. Respekteer asseblief u bure. Gaste word vriendelik versoek om hul eie skottelgoed te was. Rook is verbode binne die eenheid. 'n Boete van R3 000 sal van toepassing wees indien gaste binne die eenheid rook. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Geen bykomende besoekers word op die perseel toegelaat nie; slegs die gaste vir wie die bespreking gemaak en betaal is, word toegelaat. Beide eenhede gebruik voorafbetaalde meters vir lugversorging. 'n Bykomende fooi sal van toepassing wees indien die sleutel verlore raak.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 119 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Annemarie N
5.0
Veilig, skoon, vriendelik. Stil, veilige omgewing. Kamer het alles wat nodig is. Louise het alles mooi verduidelik ivm sleutel en WiFi-kode. Sal defin...
Sien meer
Okt 2026
Nicolaas S
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik, skoon en netjies. Ek het baie lekker gebly.
Sep 2026
Jaco K
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend! Wat 'n awesome plekkie. Ons het so tuis gevoel en heerlik gebly.
Aug 2026
Roland G
5.0
Waarde vir geld. Eight on Williams bied waarde vir geld. Ons familie het altwee eenhede gehuur en was aangenaam verras met hoe goed die eenhede toeger...
Sien meer
Jul 2026
Geraldine B
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Hulle is dierbare mense. Skoon en netjiese plek. So 'n rustige plek.
Apr 2026

4.9/ 5

Gebaseer op 119 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Annemarie N
Kort verblyf
5.0
Okt 2026

Veilig, skoon, vriendelik. Stil, veilige omgewing. Kamer het alles wat nodig is. Louise het alles mooi verduidelik ivm sleutel en WiFi-kode. Sal definitief dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolaas S
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2026

Gerieflik, skoon en netjies. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco K
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

Uitstekend! Wat 'n awesome plekkie. Ons het so tuis gevoel en heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roland G
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Waarde vir geld. Eight on Williams bied waarde vir geld. Ons familie het altwee eenhede gehuur en was aangenaam verras met hoe goed die eenhede toegerus was. Eenhede was privaat, omgewing was stil en alles bymekaar gevoeg saam met die diens wat ons ontvang het, het dit gesorg vir uitstekende verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldine B
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Fantasties. Hulle is dierbare mense. Skoon en netjiese plek. So 'n rustige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlwin D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Convenient, relaxing and cleanliness. It was very convenient and everything you need is there. The host is also very friendly and quick to assist where they can. Would definitely recommend staying there. #HiddenGem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Besonderse verblyf. Heerlik ruim en met alles wat jy nodig kan kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emil P
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
4.8
Mrt 2026

Eight on Williams julle is die beste! Herskryf voorwaar die definisie van ware gasvryheid en is Eight on Williams se selfsorgeenheid voortreflik en fantasties in elke opsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Eight on Williams
Baie dankie. Ek moet sê, die Here is so getrou. Hy stuur vir my elke slag uitstekende gaste. Gaste soos jy. Ewig dankbaar.

Bianca G
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.6
Apr 2026

Awesome,kalm en lekker wou nog langer bly!!!! Ek het baie lekker gebly by Eight on Williams die rustigheid baie geniet. Die buurt was stil en die plek self was netjies,alles wat ons nodig gehad het was daar sal beslis weer gebruik maak van Eight on William.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 119

Op LekkeSlaap 6 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

Gaste dink Eight on Williams het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 22:00
Uitklok Voor 10:00
Eenheid 2
Selfsorg
Eenheid 1
Selfsorg

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R400 moet direk aan die eiendom betaal word.

Seekos mag nie gaargemaak of weer verhit word nie. Geen harde musiek, TV of ander geraas word toegelaat nie. Respekteer asseblief u bure. Gaste word vriendelik versoek om hul eie skottelgoed te was. Rook is verbode binne die eenheid. 'n Boete van R3 000 sal van toepassing wees indien gaste binne die eenheid rook. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Geen bykomende besoekers word op die perseel toegelaat nie; slegs die gaste vir wie die bespreking gemaak en betaal is, word toegelaat. Beide eenhede gebruik voorafbetaalde meters vir lugversorging. 'n Bykomende fooi sal van toepassing wees indien die sleutel verlore raak.

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

8 Williams Street, Northern Paarl, Paarl, 7646, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ebbd45af87f3bcb5407a691f3f3b8339caa041838099f310bf08ac52cdffd1f7c94af618b4939e6f0594c6b4a6aa2791c61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 119 5 1 5 8 Williams Street Northern Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.702821487513 18.972439038029
Soek in 'n groter streek