Eight Tafelzicht
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Tafelzicht, 34 - 40 Blaauwberg Road, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Eight Tafelzicht is in Table View, Kaapstad. Die eenheid is naby die Milnerton Waterpark en Bloubergstrand. Dit is ook stapafstand vanaf plaaslike restaurante en koffiewinkels.
Die eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n toilet, stort, bad en wasbak. Die ander badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-eenheid beskik ook oor 'n sitarea, etenstafel en kombuis. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en ketel toegerus.
Addisionele geriewe sluit 'n slim-TV, WiFi en veilige parkeerplek agter 'n geslote hek in. Braaigeriewe is op die perseel beskikbaar.
Nabygeleë aktiwiteite sluit voëlkyk, fietsry, voetslaan, bergfietsry, wynproe, visvang en tennis in.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Shiraz Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 72
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 8 Tafelzicht, 34 - 40 Blaauwberg Road, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Tafelzicht, 34 - 40 Blaauwberg Road, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang