LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Eikenhof Country Guesthouse | LekkeSlaap
+27

Eikenhof Country Guesthouse

B&B
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alexanderrylaan 110 , Tedderfield, 1872, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Eikenhof Country Guesthouse is in Tedderfield geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers of gaste wat net wil oornag. Dis op 'n 21 000 m²-landbouperseel, maar bied steeds toegang tot moderne geriewe en gemak.

Dié gastehuis het 10 slaapkamers wat elkeen 'n privaat ingang en 'n badkamer het. Verblyf sluit kamers met 2 enkelbeddens en 'n tweeslaapkamerkothuis agter die hoofgebou in.

Daar is ook 'n swembad en veilige parkeerplek.

Verder is daar 'n 500 m²-grasperk voor die hoofgebou waar jy kan ontspan en die natuur geniet.

Ontbyt is teen ekstra koste beskikbaar en moet vooraf gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Alexanderrylaan 110 , Tedderfield, 1872, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alexanderrylaan 110 , Tedderfield, 1872, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPdysNiIp9F2GSC9Beda5Y82lJFQoSt7HsKH7RPOruAXXPAQpGe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 110 Alexander Road, corner Dan Pienaar Road Tedderfield 1872 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.349391944444 27.988568833333
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!