Eittel Guest Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Helpmekaar-plaas, Winburg, 9420, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Eittel Guest Cottage is gerieflik geleë, slegs 5 km van die N1 af, 20 km noord van Winburg en 30 km suid van Ventersburg. Dit is 'n ideale oornagplek vir mense wat deurreis of vir diegene wat op soek is na goeie plaasgasvryheid. Gaste sal vrede en rustigheid op die plaas ervaar, met geen geraas van die verkeer nie.
Die selfsorg-kothuis is ’n rookvrye area en bied slaapplek aan 3 tot 4 mense in 'n oopplan-slaapkamer met dubbelbed en 'n enkelbed. 'n Ekstra bed kan voorsien word. Die eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis, toilet en stort, buite-braai, aandete en ontbyt op versoek. Daar is 'n Easy View-pakket, jy is welkom om jou eie DStv-dekodeerder te bring.
Landbou-aktiwiteite op die plaas sluit die verbouing van mielies, sonneblomme en koring asook beestein . Bring jou fiets en stapskoene en geniet die vryheid van die plaaslewe.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
- Etes Op Versoek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Elektriese kombers
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Christelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 62
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Helpmekaar-plaas, Winburg, 9420, Vrystaat
- Gaste dink Eittel Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vrystaat
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Helpmekaar-plaas, Winburg, 9420, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom