Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

EKhaya Bush Villa

Luukse Kamer 2
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke ruim dubbel-suite het 'n uitsig op die Drakensberg se platorand vanaf 'n privaat patio. Die suites se binnenshuise versiering spreek van 'n koloniale en Afrika-styl wat in die patrone en weefstowwe weerspieël word. Die koningingrootte-beddens is oorgetrek met net die beste perkallinne en die volledige en suite-badkamers het aparte storte en baddens. Weelderige weefstowwe, sagte meubels en kunsvoorwerpe rond die stil, elegante atmosfeer mooi af en stel mens in staat om heeltemal te ontspan. Toegerus met lugversorging, plafonwaaier, haardroër, koffie- en teemaakgeriewe, en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

'n Was- en strykdiens is beskikbaar teen ekstra kostes.
Middag- en aandetes is beskikbaar op versoek en teen ekstra kostes.
Kinders van 0 tot 3 jaar bly gratis.
Kinders van 4 tot 11 jaar betaal 50% van die glyskaaltarief.
Rook is verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Kamer 3
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

'n Was- en strykdiens is beskikbaar teen ekstra kostes.
Middag- en aandetes is beskikbaar op versoek en teen ekstra kostes.
Kinders van 0 tot 3 jaar bly gratis.
Kinders van 4 tot 11 jaar betaal 50% van die glyskaaltarief.
Rook is verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Suite 1
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

eKhaya Bush Villa se pragtige premier luukse suite is om van te droom en dit dien ook as 'n wittebrood-suite. Dit bied absolute privaatheid en luuksheid. Dié weelderige suite en romantiese wegbreekplek lei na 'n privaat dek met asemrowende uitsigte op die Drakensberg se platorand. Die dek is gemáák vir aandetes by kerslig onder Afrika se helder sterrehemel. Verder is daar 'n dakvenster wat die naghemel binnelaat terwyl jy besig is om salig te bad. Die kamer is op die grondverdieping het 'n koninggrootte-bed, en suite-badkamer met bad en stort, en puik geriewe. Toegerus met lugversorging, plafonwaaier, haardroër, koffie- en teemaakgeriewe en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

'n Was- en strykdiens is beskikbaar teen ekstra kostes.
Middag- en aandetes is beskikbaar op versoek en teen ekstra kostes.
Kinders van 0 tot 3 jaar bly gratis.
Kinders van 4 tot 11 jaar betaal 50% van die glyskaaltarief.
Rook is verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Suite 6
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Dis op die boonste verdieping en het 'n balkon.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

'n Was- en strykdiens is beskikbaar teen ekstra kostes.
Middag- en aandetes is beskikbaar op versoek en teen ekstra kostes.
Kinders van 0 tot 3 jaar bly gratis.
Kinders van 4 tot 11 jaar betaal 50% van die glyskaaltarief.
Rook is verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Suite 5
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Dis op die boonste verdieping en het 'n dakvenster. Die eenheid is ideaal vir 'n wittebrood.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

'n Was- en strykdiens is beskikbaar teen ekstra kostes.
Middag- en aandetes is beskikbaar op versoek en teen ekstra kostes.
Kinders van 0 tot 3 jaar bly gratis.
Kinders van 4 tot 11 jaar betaal 50% van die glyskaaltarief.
Rook is verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kierrieklapperstraat 374, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe82ad416f881b0e670307a4b2a3a44a23321aa858d1ef724935b0f4eabdc71af7276a4cb3c524da1b428f14db8bcf76e605b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 374 Kierrieklapper Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.35347 30.968554
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem