Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

EKhaya Bush Villa

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir EKhaya Bush Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
2.0/5
Ruan S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ruan S
Gesin met klein kinders

Houtvloere.

EKhaya is 'n baie spoggerige lodge als is mooi en skoon. My groot probleem met Ekhaya was: Ek en my vrou het met ons seuntjie van net onder 2 jaar oud daar gebook om 'n rustige wegbreek te kon ervaar waar ons kon wegbreek en net rus. Als behalwe! Ekhaya het ons onder op die grond geplaas en bo ons toeriste. Nou dis waar my probleem inkom ons dak was houtvloere gewees. Die toeriste het laat daar aangekom, ons as 'n familie was vroeg reeds in bed, toe book toeriste in eers. 'n Mens kon elke voetstap hoor kraak en elke woord wat gepraat word deur die dak hoor. En toe toeriste uiteindelik in gesettle was in bed, gaan hulle wekker 4 uur die oggend al af en hulle foon is gestel om elke 15 min af te gaan na 4 urr se wekker.' Geklink of wekker in ons kamer was. Toeriste het 4:30 besluit om op te staan en begin praat/lag en loop kon weereens als hoor. So ons as familie was reeds al van 4 uur af wakker saam ons seuntjie. Ek se nie Ekhaya moet hulle houtvloere vervang nie, ek stel net voor hulle beplanning rondom gaste moet beter wees. Ekhaya was nie vol gebook gewees nie en daarom kon hulle mense uitmekaar geplaas het, veral as ek aangedui het toe booking gemaak is ek het 'n klein seuntjie! Ek is 100% oortuig ek is nie die eerste persoon wat oor die tiepe probleem kla nie. Want dit het ons hele wegbreeknaweek onplesierig gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

EKhaya Bush Villa se terugvoer

Dear Ruan,

Thank you for taking the time to submit a review and provide feedback regarding the wooden floors.

Indeed, this has become an issue that we have addressed. We blocked this room from Monday last week, and have put in insulation and an isoboard ceiling which we hope will alleviate the noise.

Can you please get in touch with us? I would like to see what we can do to compensate you for this inconvenience. We would love for you to experience the tranquility of eKhaya as it should be!

Kind regards,
Clare Girardin - Manager

EKhaya Bush Villa
Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kierrieklapperstraat 374, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe82ad416f881b0e670307a4b2a3a44a23321aa858d1ef724935b0f4eabdc71af7276a4cb3c524da1b428f14db8bcf76e605b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 374 Kierrieklapper Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.35347 30.968554