LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by El Dorado Lodge | LekkeSlaap
+17

El Dorado Lodge

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 10 resensies vir El Dorado Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.6/5
Amelia M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n aangename verblyf en goed toegeruste eenheid.

Daar was al die geriewe wat mens nodig het, soos 'n strykyster. Ek persoonlik was nie baie in my skik met 'n gemeenskaplike yskas. Ek vertrou maar net nie my medemens!

Walter B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Walter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Found it quite pricey for what was offered, although the discount made it acceptable.

The room was tidy and clean with air-conditioning. It was all a little impersonal as no dining or bar facilities were available.

Nicolaas D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolaas D
Enkelreisiger

Hopelooos te duur.

Die tarief wat gehef is hopeloos te veel vir die eenslaapkamerplek. Restaurantdiens swak. Kroeg verkoop net bier. Baie geraas in eenheid.

El Dorado Lodge's terugvoer

Mnr Nicolaas,
Ons is tans besig om soveel as moontlik terugvoering, goed of sleg te gebruik om verbeterings aan ons diens en dit wat ons aan ons gaste bied te maak en wil u daarom bedank dat u aan ons terugvoering gegee het.
Ons is bitter jammer dat u voel ons is duur, veral omdat ons voel dat ons tarief baie billik is en 'n mark verwante pryse vir die tipe diens in ons area. Ons werk daagliks daaraan om iets besonders uniek vir ons gaste te gee. Ons is hoofsaaklik 'n selfsorg lodge en het nie ‘n al a carte restaurant nie, maar omdat so baie van ons gaste verkies om nie saans uit te gaan vir ete in die dorp nie, het ons 'n verkorte spyskaart beskibaar gestel. Vir hierdie selfde rede het ons nie 'n vol kroeg nie, maar omdat ons verstaan dat sommige van ons gaste 'n drankie geniet, bied ons dus 'n ligte opsie in die vorm van bier en ciders, meeste kliente bring hul eie sterk drank indien hul dit wil gebruik.
Ons is wel hard besig om 'n meer hanteerbare en aanvaarbare manier te vind om gaste wat later wil kuier te skuif na n meer privaat area waar hulle nie ander gaste steur nie. Dit bly egter 'n moeilike situasie en enige voorstelle van u is welkom.
Kalahari Groete,
Cornie de Jager

El Dorado Lodge
Sandra H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sandra H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal dit net aanbeveel vir hele gesin om eenheid te deel en nie vir individue nie.

Wanneer 'n persoon bespreek vir 'n hotel wil jy graag 'n kamer vir jouself hê en nie 'n ketel ens. deel met ander mense nie. Die eenhede is ontsaglik netjies, maar sou dit aanbeveel vir 'n hele familie en nie as individue nie. Ons was vir 18 dae weg en in 8 gastehuise gebly en dit was die enigste een wat 'n gesamentlike ketel moes deel met ander. Ons het nie japonne ingepak nie. My man is baie lief vir sy koffie en elke keer moes hy met nagklere die ketel gaan kook en koffie maak met ander mense wat baie praat en lawaai. Hulle TV"s was ook baie hard. Die personeel is baie vriendelik en het verstaan toe ons verduidelik ons gaan nie nog 'n aand daar oornag nie.

Edwin T - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin T
Gesin met klein kinders

One lady who served us our breakfast on Sunday was either not in the mood or was forced to come to work, she was too tense.

The staff at the reception!perfect professionals, they solved the dilemma regarding my baby. Rooms were clean and smart, how do you not serve supper or drinks but expect people not to bring food to the rooms?

El Dorado Lodge's terugvoer

Dear Guest,
Thanks for the compliment for the professionalism of the reception staff, they really did go out of their way to make you and Baby feel comfortable. The Lady at breakfast is part of our family for a long time and good in what she does. I am not sure why you experienced her as tense on that day, but we will work on that.

El Dorado Lodge
Dirk M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een aand maksimum

Die kamers van hierdie hotel is aanvaarbaar skoon en ruim. Met aankoms was Ontvangs nie vreeslik behulpsaam of vriendelik nie ons is ook ingelig dat die Restaurant slegs Maandag tot Donderdag oop is. Dus moes ons maar self sien kom klaar vir aandete op 'n Vrydagaand ek sal die hotel nie aanbeveel vir enige iets anders as 'n een-aand-‘Stop over’ nie

Leon S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Leon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap, net jammer beskrywing oor kamer is verkeerd.

Kamer het geen bad soos in beskrywing nie. Kon nie wag vir 'n lekker warm bad na 'n lang dag op die pad nie, maar daar was net 'n stort - Beskrywing is soos volg: Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Verder het elkeen van dié kamers 'n privaat binnehof met 'n buitestort.

Elzibie V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzibie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Kamers is baie netjiese en gerieflik vir al as jy slegs oornag akkommodasie soek. Die personeel is baie behulpsaam en vriendelik.

El Dorado Lodge's terugvoer

Hallo Elizibie. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Kalahari Groete Cornie

El Dorado Lodge
Pine P - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer was gerieflik en ruim.

Laat aangekom, lekker gerus en weer om 5:00 vertrek. Nie werklik ondervinding van meer nie, die kelnerin in die restaurant was nie baie vriendelik nie!

El Dorado Lodge's terugvoer

Hallo Pine, dankie vir jou terugvoer. Ons sal aandag gee daaraan. Kalahari Groete

El Dorado Lodge
Kassie G - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kassie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld, baie netjies.

Pragtige kamers met mooi detail. Lekker privaat met baie spasie.

El Dorado Lodge's terugvoer

Baie dankie Kassie,
Ek hoop ons sien jul weer een van die dae. Ons waardeer jul ondersteuning en terugvoer.
Kalahari Groete Cornie de Jager

El Dorado Lodge
Vanaf R870
per nag (plek vir 2)
Vanaf R870
per nag (plek vir 2)
Vanaf R870
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8yfU4wQu4sCq0Ib4f96mXuNyRvQc3WLsMItSvhorNz1TfXQ5xU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R870  per nag (plek vir 2) 10 5 1 4 Main Street Kuruman 8460 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -27.461067 23.445616
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!