El Rancho Grande
- Kapasiteit: 186 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Small Holdings 98, Roodepoort-straat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
El Rancho Grande is op 'n kleinhoewe in Bela-Bela en bied gehalteverblyf in 9 selfsorg-chalets, asook op kampeerplekke. Die lodge het 'n venue vir partytjies, funksies en geleenthede.
Verblyf is beskikbaar in 9 selfsorg-chalets waaronder dubbel-chalets, 2-enkelbed-chalets en gesinschalets. Elke chalet het 'n kombuis met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf, en daar is linne, badhanddoeke en 'n privaat braai-area vir elke chalet.
Daar is ook kampeerplekke wat elk hul eie kragpunt, waterpunt en braai-area het. Die gemeenskaplike kombuis en -opwasarea word deur kampeerders gedeel. Drie van die kampeerplekke het hul eie privaat ablusiegeriewe en een van die kampeerplekke het toegang tot gedeelde ablusiegeriewe. Gaste moet hul eie kampeertoerusting saambring aangesien die instansie net kampeerplekke voorsien.
Die lodge het 'n swembad en gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Chantelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Small Holdings 98, Roodepoort-straat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink El Rancho Grande het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 186 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Small Holdings 98, Roodepoort-straat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom