Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eland's Rest

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R900 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Let asb. daarop dat hierdie eiendom geslotekringtelevisiekameras het.
Rook word nie binnenshuis toegelaat nie.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word, maar word nie op die meubels toegelaat nie.
Geen partytjies, geleenthede of funksies word toegelaat nie.
Geen gaste onder die ouderdom van 21 sal toegelaat word sonder behoorlike volwasse toesig nie.
Slegs die toegelate aantal mense, kinders ingesluit, word op die eiendom toegelaat. Indien die kapasiteit oorskry word of as steurings veroorsaak word, sal gaste gevra word om die eiendom onmiddellik te ontruim.
Die reg van toegang word deur die bestuur voorbehou.
Gaste neem volle verantwoordelikheid vir alle breekskade, skade of verliese gedurende die huurtydperk; hetsy deur huurders of gaste.
Die perseel en alle toerusting word op gaste se eie risiko gebruik, en Etna's Southern Tip (Pty) Ltd en/of die huiseienaars sal nie verantwoordelik gehou word vir enige verliese of skade tydens verblyf nie.
Geen byle vir die kap van hout word toegelaat nie.
Geen meubels mag onder enige omstandighede rondgeskuif word nie.
Die volle betaling moet in Etna's Southern Tip (Edms) Bpk se bankrekening verskyn voordat die sleutels oorhandig kan word.
Gaste moet hul eie lanterns of ligte saambring in geval van beurtkrag.
Neem asb. kennis dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes soos verskaf deur die instansie met bespreking moet aanvaar.
Neem asb. kennis dat daar geen supermarkte, kitsbanke of vulstasies in Arniston is nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 530
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 530
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 530
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dunkirk-straat 8, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92d97023a21386bce5385632bf042e3ba0f59b66e9086212eb99fc0943a336ca8cfda51ff6d792d5b55890544a4e7cfe075d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 530 per nag (plek vir 6) 8 Dunkirk Street Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.668282 20.230679
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem