+45

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Chris V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Sal beslis aanbeveel en weer gaan kuier. Heerlike afskakel. Het die hot tub geniet met uitsig en diere wat tot naby kom. Baie aandag is gegee aan detail. Niks kom kort in die kombuis nie. Lekker vleis ook beskikbaar. Dankie vir die hartlike ontvangs!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelsia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Salig in die Karoo. Salig en rustig in die Karoo. Dit voel of jy aan die sterre kan raak. Mense is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielia T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2026

Met ʼn paar veranderinge sal dit hemels wees. Vlieë en nogmaals vlieë. As hulle iets daaraan doen, sal daar ʼn vyf by elke afdeling wees. Daar was gif beskikbaar, maar ʼn mens kan net soveel keer spuit. Die dak van die huisie is van sink, wat die hitte verdubbel het. Die net om die bed om te keer vir die vlieë het die hitte net soveel erger gemaak. Die waaier kon geen hond help teen die hitte of die vlieë nie. Oor die algemeen sal die kuier sekerlik lekkerder wees in die winter. Verder is dit baie onprakties om nie ʼn wasbak in die kombuisie te hê nie. Om elke keer na ʼn gesamentlike opwasplek te stap om die ketel vol te maak, is onnodig en ongemaklik. Die private hot tubs is omtrent 100m weg van elke eenheid, wat dit dan nie privaat maak nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Joria Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R355, Tankwa Karoo, Ceres, 6835, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02298a46087b5df3bc32476d7abbe58899bb7109b685ebd16307ce152bd9eed3d4c1c4f6cd0aeeab1b0e5bb99f12b882d40d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 R355 Tankwa Karoo 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.899233 19.77143
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang