Elandsrug Verblyf
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Izette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 maande
Opsomming van Resensie
Faizel P - Apr 2024
Algehele gradering
Goeie tyd gehad. Definisie van werkbreek!
Elandsrug Verblyf se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer. Dit was 'n groot voorreg om julle te kon huisves. Sterkte vir die res van die jaar. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Rowan H - Mrt 2024
Algehele gradering
Excellent stay. Very peaceful and quiet.
Elandsrug Verblyf se terugvoer
Thank you for your feedback, we appreciate it.
Teon B - Feb 2024
Algehele gradering
Ons het baie goed hier gerus. Die huisie is knus en gemaklik.
Elandsrug Verblyf se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer u terugvoering.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2, Elandsrug Plaas Erfdeel 7, Bland's Drift, 6505, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom