LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Eleazer | LekkeSlaap
+16

Eleazer

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 45 resensies vir Eleazer
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ian R - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian R

Everything was fine - until a pipe burst in the street Sunday morning.

Woke up Sunday morning to the sound of running water. A pipe had burst in the street and there was almost a river running down the driveway. Unfortunately, some of this water ran into the unit in which I was staying. Because of the burst pipe, there was no water pressure, so I was unable to shower. Happily, nothing of mine was damaged. Christene and Riaan were apologetic, but it was definitely not their fault. I hope they managed to clean up the mess.

Demi P - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Demi P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike diens, veilige parkering, pragtig, netjies en skoon.

Wonderlik. Ek en my verloofde het slegs een aand daar deurgebring, want ons het slegs verblyf nodig gehad vir een aand omdat ons 'n troue moes bywoon en ons in Saldanha bly. Maar dit was defnitief die moeite werd, die plek is perfek vir twee mense, die uitsig van die dam is pragtig. Die plek is netjies en skoon, daar is veilige parkering, 'n alarm, gratis WiFi met Netflix en DStv- Now. Daar is ook 'n vriendelike hond wat so liefdevol is. Ons het ons een aand baie geniet en sal defnitief weer die plek bespreek.

Denise H - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spotlessly clean, safe and Christene is super helpful.

Close to Mountain Mill Mall. Nice views of the dam.

Jessica H - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely.

Nice and quiet to just take a break.

Tanya S - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike naweek. Beslis waarde vir geld!

Dis 'n wonderlike bestemming vir 'n wegbreeknaweek. Was gegroet met vriendelikheid. Die kamer is pragtig en netjies. Sal definitief weer bespreek.

Banus B - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Banus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons gasvrou het ons besonders vriendelik ontvang.

Die warm lugversorger en ketel wat gekook het, het ons regtig geniet na die koue, reënerige dag waarop ons boonop getrek het.

Mogamat T - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mogamat T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik gewees om daar te kon slaap.

Dit was fantasties en sal dit weer verkies.

Shermone S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shermone S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was n baie kort kuier maar so die moeite werd. Hulle gasvryheid en vriendelikheid was besonders.

Die kamer was asemrowend en waarde vir geld.

Inge H - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike atmosfeer en lekker vir ontspan.

Mooi uitsig oor 'n dam. Naby 'n winkelsentrum geleë. Lieflik groen en rustig.

Paul B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties lekker gewees.

Puik ontvangs en hulp met eetplekke.

Vivian V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik ontvang, onderdakparkeerplek, veiligheidshek.

Baie vriendelik ontvang, netjiese kamer, sal weer daar gaan bly.

Marelize S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies en goed toegerus.

Vriendelike ontvangs.

Charlene M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome

See stars

Carmolee V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmolee V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die vinnige kuier was fantasties. Dit was baie netjies en definitief die moeite werd vir 'n wegbreek van ons dag tot dag roetine. Ek beveel Eleazer aan enige persoon aan. Dankie vir 'n lekker kuier.

Debbie C - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable. Well set out cottage with a lot of thought put into making the guests feel welcome and comfortable.

Attention to detail, comfortable bed, very neat and clean. Beautiful view. Small touches made us feel very welcome. Easy to find, safe and very tastefully decorated. We were pleasantly surprised and would recommend to any single or couple travelers.

Vernon P - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Simply excellent.

Hostess very friendly and accommodating.

Rebecca S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rebecca S

Had a very pleasant stay.

What a nice place to stay over, we only stayed for one night, would definitely recommend this to anyone travelling to Worcester. Great value for money, all amenities are new, modern and very nicely furnished.

Sean W - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic!

Great place to stay, hosts were helpful and friendly! Lovely private garden with braai area, nice romantic breakaway!

Trisha M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trisha M
Enkelreisiger

Christene is 'n pragtige gasvrou. Die woonstel is modern, baie skoon en was heerlik om daar oor te slaap.

Ek sal graag weer daar wil oorbly indien die geleentheid hom voordoen.

Gerrie B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag.

Uiters aangenaam, netjies, privaat, goed geleë en aangename ontvangs. Sal dit beslis aanbeveel. Prys is ook baie billik.

Lesley E - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley E
Enkelreisiger

Best solo stay ever!

What a joy to find this amazing place, at a very reasonable rate! Attention to detail was amazing, everything very clean and neat. The owner was lovely, without being intrusive, the WiFi was good and as a woman travelling alone, I felt completely safe. Highly recommended.

Marieta M - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was net 'n vinnige oornag.

Dit was baie kort, maar soos altyd was ons vriendelik verwelkom. Ons is mal oor die plekkie en sal dit vir enige iemand aan beveel. Ons sal definitief teruggaan. Dit voel soos ons huisie weg van die huis.

Mike Y - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike Y
Besigheidsreis

Excellent.

Loved my room, has everything you require and the Shopping Mall is close enough to have a meal.

James P - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos om by die huis te slaap.

Vriendelik, skoon en gemaklik. Hierdie plekkie en hul eienaars gee jou die beste waarde vir geld.

Joy S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een groot rustige atmosfeer en strelend!

Ek en my man wou net bietjie wegkom van almal en alles! Die rustige atmosfeer en vriendelike ontvangs, het soos huis gevoel. Dit was heerlik en baie verfrissend!

Zelda M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie. Wonderlike nagrus gehad.

Pragtige uitsig so tussen die berge. Sal baie graag weer daarheen wil gaan.

Charlotte D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte D
Enkelreisiger

Lieflike akkommodasie.

Baie gerieflike, pynlike netjiese akkommodasie teen 'n baie bekostigbare prys. Die braaiarea is baie lekker en die kombuisarea het absoluut alles wat 'n mens nodig het. Ek kom beslis terug.

Beanca L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beanca L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflik, warme verwelkoming, gasvryheid is tops!

Verwelkoming was baie aangegaan, plek is ongelooflik netjies, dit was 'n wonderlike atmosfeer van kalmte. Sal enige tyd weer teruggaan.

Nathan D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warmhartig, kalm en gerieflik.

Ek't die naweek met my vrou en kind spandeer. Die gasheer was vriendelik en hulle het vir ons baie spasie gegee en dit het 'n gemaklike en intieme atmosfeer geskep.

Amanda T - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda T
Enkelreisiger

100% tevrede.

Uiters netjies en skoon. Die gasvrou is wonderlik.

Phillip J - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ontspannend.

Dit was skoon en rustig.

Kayla S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayla S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great accommodation and friendly homeowners. Would stay again!

Perfect for couples looking for an inexpensive yet quality stay in Worcester. Room was clean and comfortable with all amenities in good and working condition. Area felt safe and central. Homeowner was very helpful and even assisted us with replacing a tyre! Overall had a good stay there.

Johan S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie rustige bestemming. Lekker naby die Kaap.

Jacques B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Besigheidsreis

Very clean and comfortable for the work trip.

The place is very nicely done. Extremally clean and comfortable. Also a lot of attention given to the small things and personalizing the stay.

Janine R - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly.

Gasvrou het die ekstra myl gegaan om ons verblyf gerieflik te maak. Sal definitief weer by Eleazer boek.

Natasha V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon, alles wat jy nodig het.

Alles netjies en skoon. Onderdakbraai langs jou deur. Alles wat mens nodig het.

Nericia S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nericia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

My ouers het die kuier baie geniet.

My ouers het hul lekker geniet en ontspan. Dit was vir hulle n baie mooi plekkie.

Stephanie M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

We had a wonderful time! Even though the trip was short, the accommodation was lovely. Will highly recommend it.

Kayleigh K - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Kayleigh K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie heerlik en mooi area.

Baie rustige area, verblyf was goed skoongemaak en baie netjies.

Tammy-lee B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy-lee B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Superb Stay

The Paynes were wonderful Hosts. The place was clean, modern, fully equipped, and completely private with an amazing view. Our hosts were very considerate and even suggested activities and places to visit. I would definitely visit Eleazer again.

Rachel V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartsmense, warm ontvangs. Sal weer daar gaan oornag.

Christene het ons so tuis laat voel. Alles wat ons nodog gehad het was daar. Haar aanbeveling op wynplaas besoeke was spot on. Netjiese en baie veilige plekkie. Nie eens te praat van die uitsig oor die berg.

Andre N - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outstanding facilities with super hostess Christene.

The place is close to a huge dam where they fish for leisure. The room is beautifully decorated with great DStv AND WiFi package included. Nothing is too much trouble for Christine. It's also close to the Mountainview Mall. Overall excellent accommodation.

Marieta M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly.

Ek sal definitief die plekkie aanbeveel. Dit was skoon en baie netjies. Ons was vriendelik verwelkom. Daar is braai geriewe en alles wat jy nodig het. Ek sal definitief weer daar wil bly en dit vir enige iemand aan beveel.

Andre A - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en aangenaam, baie vriendelike gashere

Baie goed gelee, veilige parkering en stil.

Bardine H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bardine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie, baie lekker.

Dit is baie mooi en netjies en naby aan alles geleë!

Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lyons-straat 45, , 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc56b4e6b9a8e4407e1cb5778edc3d8c96a9297ab8a614b882eb5b96d546950f0f19d5b917a0d806b42525d1b37c2b77430f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450  per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 45 Lyons Street Worcester 6850 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.634315243934 19.44046149192
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!