LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+42
Selfsorg in Worcester

Eleazer @ Lyons Street   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 319 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Charne S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Vinnig maar goed. Lekker gebly. Vinnig in en uit gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelene L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Absolute waarde vir geld! Wonderlike diens, ons kon baie vroeër ingaan, wat dit nog meer waarde vir geld maak. Die kombuis was baie goed toegerus, die linne en handdoeke was van goeie kwaliteit. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talitha C
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2026

Salig en ontspannend. Heerlik privaat ook. Van bespreking tot na bly was dit gerieflik. Gasheer het ook ekstra myl gegaan. Dankie julle, hoop om gou weer te kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cristeline H
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Was baie lekker. Die gasteplek is baie stylvol en in 'n rustige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lea S
1 nag
5.0
Aug 2026

Clean, comfortable and welcoming. We had a wonderful stay! The accommodation was neat, clean and tidy, and the host was so friendly and welcoming. We felt right at home and would happily stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy-lee G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Asemrowend, vreugdevol. Ons kom beslis weer, baie dankie vir 'n stukkie perfeksie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Netjies, modern & skoon. Awesome verblyf. Ons gaan beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarette S
1 nag
5.0
Jul 2026

Amazing. Very relaxing. Would most definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Sal weer daar oornag. Gemaklike plekkie met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Christene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 328

Op LekkeSlaap 6 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure
Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Bespreek

45 Lyons Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37d28de83de74b4edb53c48e4a8cca2531b99e212d9307026f7b5967ac9bf0f3b710d0a19bfea8d59b4c63e3827061d4ad4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 319 5 1 5 45 Lyons Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.634315243934 19.44046149192
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang