LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+42
Selfsorg in Worcester

Eleazer @ Lyons Street   Prime picks icon.

Prime picks icon.
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 45 Lyons Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Eleazer @ Lyonsstraat is in Worcester geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n sakereisiger, paartjie of oornaggaste. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoofplaat, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die kamer het 'n slim-TV, lugversorging en 'n alarmstelsel vir ekstra sekuriteit. Gaste kan ook gratis WiFi-toegang geniet. Die kamer maak oop na 'n patio-area met uitsigte oor die Worcester-dam.

Daar is heerlike braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf. Gaste het veilige, onderdakparkering op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 320 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Timothy O
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Eenheid beskik oor alles wat 'n mens mag benodig. Gasheer is baie behulpsaam.
Okt 2026
Charne S
Saam met lewensmaat
5.0
Vinnig maar goed. Lekker gebly. Vinnig in en uit gewees.
Sep 2026
Nadia D
5.0
Lekker en gerieflik. Dit was 'n lekker oorslaap gerief.
Sep 2026
Roelene L
Saam met lewensmaat
5.0
Absolute waarde vir geld! Wonderlike diens, ons kon baie vroeër ingaan, wat dit nog meer waarde vir geld maak. Die kombuis was baie goed toegerus, die...
Sien meer
Sep 2026
Talitha C
Gesin met klein kinders
5.0
Salig en ontspannend. Heerlik privaat ook. Van bespreking tot na bly was dit gerieflik. Gasheer het ook ekstra myl gegaan. Dankie julle, hoop om gou w...
Sien meer
Aug 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Christene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 329

Op LekkeSlaap 6 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure

Ligging

  • 45 Lyons Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eleazer @ Lyons Street het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Bespreek

45 Lyons Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37d28de83de74b4edb53c48e4a8cca2531b99e212d9307026f7b5967ac9bf0f3b710d0a19bfea8d59b4c63e3827061d4ad4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 320 5 1 5 45 Lyons Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.634315243934 19.44046149192
Soek in 'n groter streek