+42

Eleazer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Lyons Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R795 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eleazer is in Worcester en bied gehalteverblyf vir 'n sakereisiger, paartjie of oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n eenplaatstoof, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Daar is 'n slim-TV, lugversorging en 'n alarmstelsel in die kamer. Gaste kan ook die komplimentêre WiFi gebruik. Die kamer bied toegang tot 'n stoep met 'n uitsig oor Worcester se dam.

Daar is braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 262 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Francois B
Besigheidsreis
5.0
Skoon netjies, warm stort, skoon bed, perfekte kombinasie. Vriendelike diens, netjies en skoon geriewe, veilige parkering.
Nov 2025
Philip V
5.0
Kan ek met vrymoedigheid aanbeveel. Eleazer is 'n mooi, skoon en netjiese gastehuis met 'n bietjie uitsig oor 'n dam en die berge.
Nov 2025
Fanie B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, net te kort. Fantastiese, netjiese plek.
Nov 2025
Amelia K
Saam met vriende
5.0
Excellent but too short. I am ecstatically happy. The price is right and everything else was perfect. The management was very nice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Debbie C
Saam met lewensmaat
5.0
As above. A perfectly equipped and very comfortable overnight stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 262

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 45 Lyons Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eleazer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 795
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 795
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Lyons Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37d28de83de74b4edb53c48e4a8cca2531b99e212d9307026f7b5967ac9bf0f3b710d0a19bfea8d59b4c63e3827061d4ad4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 262 5 1 5 45 Lyons Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.634315243934 19.44046149192
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang