Phalaborwa Akkommodasie by Elegance Guest House | LekkeSlaap
+21
+21

Elegance Guest House

7 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 23 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Red Ivory-straat 5, Phalaborwa, 1390, Limpopo

Beskrywing

Elegance Guest House is in Phalaborwa en bied verblyf aan toeriste en sakemanne in die bosveld. Dis 3 km vanaf die Krugerwildtuin, Kruger Park Gateway Lughawe, Phalaborwa sakekern, PMC, Foskor en Bosveld Phosphates.

Verblyf word in en suite-enkelkamers of in en suite-dubbelkamers gebied. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met plaaslike kanale, tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar

'n Volledige Engelse ontbyt word daagliks in die etenskamer bedien. Aandete is op versoek teen 'n addisionele koste beskikbaar.

Die gastehuis het 'n snoekerkamer, 'n gimnasium in die huis, lapa met 'n oopplan kombuisarea, beskutte lapa met braaigeriewe, swembad, DStv, oop balkon vir voëlkyk en 'n groot veilige parkeerarea. Wasgeriewe is op versoek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Jacuzzi
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Elegance Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Red Ivory-straat 5, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Gaste dink Elegance Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Red Ivory-straat 5, Phalaborwa, 1390, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHJikbnsdgtrIT3LKuOjzmwwp48rOOwwkkEMZFz8TmaHWvs2IVw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 7 5 1 4.91 5 Red Ivory Street Phalaborwa 1390 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -23.939564024992 31.129506262565
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za