LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+48
Gastehuis in Pongola

Elegant Lodge



  • 29 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 68 Hans Strydom Street, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Elegant Lodge is in Pongola, KwaZulu-Natal, 'n omgewing wat bekend is vir die staproetes, prentjiemooi toetes en ikoniese besienswaardighede soos Pakamisa Wildreservaat en Pongola Natuurreservaat.

Verblyf is beskikbaar in 15 eenhede wat geskik is vir tot 26 gaste. Die eenhede op die perseel sluit in Enkelkamers, Dubbelkamers, Dubbelkamer/Kamer met 2 Enkelbeddens en die Gesinskamer. Al die kamers het gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort.

Geriewe op die perseel sluit in veilige parkeerplek, konferensiegeriewe, gaste-sitkamer en wasgoeddienste. Gaste is welkom om deel te neem aan die aktiwiteite op die perseel soos swem.

Aktiwiteite en besienswaardighede in die omgewing sluit in die Groot 5, wildritte, wildkyk en voëlkyk.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Skoonmaakdiens
Groot Vyf
Konferensiegeriewe

Kamers

Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R1 244
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
7 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met DStv, yskassie, lugversorging, haardroër, kluis, tee- en koffiemaakgeriewe in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

'n Driegang-aandete en 2 koeldranke is op versoek teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar. Bevestig asb. enige eetvoorkeure.
Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Middagete-pakkies is op versoek teen 'n ekstra koste per pakkie beskikbaar.
Gaste moet die reservaat bel om die kindertariewe te kry.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Enkelkamer
Vanaf
Vanaf R782
per nag (plek vir 1)
  • Plek vir 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met DStv, yskassie, lugversorging, haardroër, kluis, tee- en koffiemaakgeriewe in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

'n Driegang-aandete en 2 koeldranke is op versoek teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar. Bevestig asb. enige eetvoorkeure.
Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Middagete-pakkies is op versoek teen 'n ekstra koste per pakkie beskikbaar.
Gaste moet die reservaat bel om die kindertariewe te kry.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Dubbelkamer/ 2 - Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R1 244
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en 'n stort. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met DStv, yskassie, lugversorging, haardroër, kluis, tee- en koffiemaakgeriewe in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

'n Driegang-aandete en 2 koeldranke is op versoek teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar. Bevestig asb. enige eetvoorkeure.
Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Middagete-pakkies is op versoek teen 'n ekstra koste per pakkie beskikbaar.
Gaste moet die reservaat bel om die kindertariewe te kry.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R1 272
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • 3 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n rusbank met slaapplek vir 2 kinders en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en 'n stort. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met DStv, yskassie, lugversorging, haardroër, kluis, tee- en koffiemaakgeriewe in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Dubbelslaapbank

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

'n Driegang-aandete en 2 koeldranke is op versoek teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar. Bevestig asb. enige eetvoorkeure.
Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Middagete-pakkies is op versoek teen 'n ekstra koste per pakkie beskikbaar.
Gaste moet die reservaat bel om die kindertariewe te kry.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Luukse kamer met 'n tuinuitsig
Vanaf
Vanaf R1 580
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n dubbelkamer en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met DStv, yskassie, lugversorging, haardroër, kluis, tee- en koffiemaakgeriewe in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

'n Driegang-aandete en 2 koeldranke is op versoek teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar. Bevestig asb. enige eetvoorkeure.
Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Middagete-pakkies is op versoek teen 'n ekstra koste per pakkie beskikbaar.
Gaste moet die reservaat bel om die kindertariewe te kry.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Karien W
Gesin met tieners
5.0
Huis weg vanaf die huis. Baie rustige omgewing. Sal beslis aanbeveel. Vreeslik lekker gebly. Lizelle is die perfekte gasvrou, ons het tuis gevoel soos...
Sien meer
Aug 2026
Martin M
Gesin met klein kinders
5.0
Great place to stop in Pongola. Clean rooms and friendly staff. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2026
Deon S
Besigheidsreis
5.0
Baie nice. Sal beslis weer daar bly.
Aug 2025
Corrie V
Saam met vriende
5.0
Baie lekker ontbyt kospakkies gekry. Dubbelkamer het nie WiFi opvangs gehad nie. Enkelkamer wel.
Mei 2025
Emmarentia L
Gesin met tieners
4.0
Ruim kamer en baie lekker ontbyt. Mooi tuin. Sien sterre.
Mei 2026

4.8/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Karien W
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

Huis weg vanaf die huis. Baie rustige omgewing. Sal beslis aanbeveel. Vreeslik lekker gebly. Lizelle is die perfekte gasvrou, ons het tuis gevoel soos jarelange vriende aan huis. Ten spyte van die ysige weer, was die ontvangs warm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Elegant Lodge
Baie dankie. Julle is enige tyd welkom om weer vir ons te kom kuier. Julle is 'n lieflike gesin.

Martin M
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Great place to stop in Pongola. Clean rooms and friendly staff. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon S
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Baie nice. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Elegant Lodge
Ons sien uit na jou volgende kuier. Baie dankie.

Anonieme gas
1 nag
5.0
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie V
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Baie lekker ontbyt kospakkies gekry. Dubbelkamer het nie WiFi opvangs gehad nie. Enkelkamer wel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Elegant Lodge
Ons is jammer oor die WiFi se opvangs. Ons het nie altyd beheer oor hierdie dinge nie. Ons sal wel weer daarna laat kyk. Baie dankie.

Emmarentia L
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.0
Mei 2026

Ruim kamer en baie lekker ontbyt. Mooi tuin. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lizelle
Elegant Lodge
Liewe Emma, Baie dankie vir die mooi review wat jy vir ons gelos het. Ons waardeer dit baie. Sien uit na julle volgende kuiertjie hier by ons. Baie dankie.

Brenda V
1 nag
3.6
Jan 2026

Not pleasant. Family room small. Sleeper couch pulled out just about on the floor, shoved in next to the king bed. No place to sit. We were 3 adults. Roof leaked in the bathroom over the toilet. Had to go out in the rain from room 11 through the courtyard, dining room to use the guest toilet in the main building.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Lizelle
Elegant Lodge
We had a lot of rain and were not aware of the leak until the guest reported it the next morning. We could have moved the guests if we had known how bad the leak was. I told the guest that we do not really allow three adults in a family room as the sleeper couch is for children 12 years and younger. I did apologise to the guest in advance before I even went to the room, and the guest was very polite about everything. Space in the family rooms is limited when the sleeper couch gets set up. We would have changed them to a better room if we had known that night, but nobody phoned or informed us about the unforeseen problem until checkout time. Then I just feel that reviews like this are not really fair, because it creates a horrible impression of who we are and how we treat our guests. Thank you.

Paula P
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Great. Very comfortable, staff friendly and efficient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Elegant Lodge
Thank you kindly.

Koos N
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.4
Feb 2025

Aangename verblyf, sal Elegant Lodge weer besoek. Baie netjiese, aantreklike opset. Alles was na wense.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Elegant Lodge
Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Dit was 'n hengse plesier om julle hier te kon hê. Kom kuier gerus weer.

Lilanie J
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Rustig gemaklik. Elegant lodge is netjies/smaakvol gedekoreer. Diens baie goed. Hulle ontbyt en aandete pryse net bietjie duur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Elegant Lodge
Baie dankie vir die baie mooi terugvoering en komplimente vir ons. Ons waardeer dit baie. Dit was lekker om julle as ons gaste te kon hê.


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 12 jaar


Ligging

Gaste dink Elegant Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 20:00
Uitklok Voor 10:00
Dubbelkamer
B&B
Enkelkamer
B&B
Dubbelkamer/ 2 - Enkelbedkamer
B&B
Gesinskamer
Slegs verblyf
Luukse kamer met 'n tuinuitsig
B&B

'n Driegang-aandete en 2 koeldranke is op versoek teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar. Bevestig asb. enige eetvoorkeure.
Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Middagete-pakkies is op versoek teen 'n ekstra koste per pakkie beskikbaar.
Gaste moet die reservaat bel om die kindertariewe te kry.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 244
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 244
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 244
per nag, vir 2 mense
Bespreek

68 Hans Strydom Street, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 29 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRkNDBmMzVlLWQxMjEtNDRiOC05YjRjLWNjYjU0ZDdjNjkzZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 244 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 68 Hans Strydom Street Pongola 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.375190668537 31.618940117722
Soek in 'n groter streek