+34

Elegant Main Street Stay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellevue Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
  • Vanaf R960 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Elegant Main Street Stay bied moderne en gesofistikeerde selfsorgverblyf in die hartjie van Seepunt, Kaapstad. Perfek vir solo-reisigers, paartjies of korporatiewe gaste, hierdie stylvolle ateljee bied 'n ideale basis vanwaar die lewendige Atlantiese kus verken kan word.

Die eenheid kan tot 2 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Die slaaparea is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea sluit 'n klein kombuisie in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Aangrensend aan die kombuis bied die sitkamer 'n gemaklike rusbank, 'n slim-TV teen die muur met stromingsdienste en 'n lessenaar. WiFi-toegang word voorsien.

Of jy nou die gemeenskaplike dakswembad en gemeubileerde terras geniet, die lewendige strate van Seepunt verken, of die nabygeleë strande en besienswaardighede besoek, Elegant Main Street Stay belowe 'n onvergeetlike en moeitelose verblyf. Met moderne geriewe, 'n uitstekende ligging en betaalde parkering, kan gaste uitsien na 'n naatlose kuswegbreek in die hartjie van Kaapstad.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • Bellevue Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 960
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 960
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellevue Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3de65645581fef00089fddf589f291b821f6da7db7969081ab770bf3d9104f4d630095c96b632dfe4a11c333852fd6bb7735?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense Bellevue Road Cape Town 8060 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.914440541863 18.391294539881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang