Elegant Onyx by CTHA

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Elegant Onyx by CTHA is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in 'n hotel in Kaapstad se middestad. Die gebou is ideaal geleë langsaan die KIKS en om die draai vanaf restaurante, winkels en ander sake- en ontspanningsgeriewe.

Die woonstel het lugversorging en word via trappe of 'n hysbak bereik en het 'n oopplan-uitleg. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, wasbak en 'n haardroër. Die kombuis het 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, Nespresso-koffiemasjien en verskeie eetgerei en breekware.

Die woonstel het ook 'n platskerm-TV met Netflix. Gaste kan gebruik maak van die hotel se geriewe wat 'n klein gimnasium, swembad, dagspa, kroeg en restaurant insluit. Die hotel het ook 'n motorversorgingsdiens en 'n 24 uur-deurwagdiens.

Slaapplek

'n Bespreking by Elegant Onyx by CTHA sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Portier
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gimnasium
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Elegant Onyx By CTHA gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R960 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]